BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 28

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Genesingsproses - Vrye wil 5345 My plan van verlossing sluit alles in wat die verlossing van die onvolmaakte geestelike wesens kan help. Want alles wat sigbaar is, het ontstaan vir hulle ontwil en alles wat gebeur, kan hierdie geestelike wesens help om opwaarts te groei indien dit reg aangewend word. En so kan geestelike skeppings ook dieselfde doel vervul, maar net vir geestelike wesens met 'n spesifieke graad van volwassenheid, dus vir diegene wat reeds materie oorkom het en vry is van elke materiële vorm. Nietemin sal die moontlikhede vir ontwikkeling ook nie in die geesteryk ophou nie, die siel kan konstant hoër styg en steeds toeneem in krag en lig. Die siel se groei in die geesteryk is verseker sodra sy op die korrekte pad beland het, maar op aarde kan sy aanhoudend teruggetrek word deur die materie, want My teenstander se mag affekteer steeds alles wat nog as mens finale volwassenheid op aarde moet bereik. Dus is materie die struikelblok wat 'n siel kan laat val. Dit is egter ook vir ewig aan My bekend en daarom wend Ek 'n spesiale poging aan om die mens te beïnvloed sodat hy kan leer om materie te herken vir wat sy eintlik is, sodat hy homself nie sal toelaat om daardeur oorheers te word nie. Teen die einde van sy lewe moet die mens materie oorkom het, dit wil sê, dit moet sy siel nie in die geringste belas nie, die siel moes haarself heeltemal bevry het van die begeerte vir dinge wat aan die aards materiële wêreld behoort. Dan sal hy in staat wees om die geesteryk onbelas te betree en sy hoër ontwikkeling in die geestelike skeppings voortsit wat die siel steeds meer sal vergeestelik en aan haar ondenkbare salighede verskaf. My ewige plan van verlossing raak alle geestelike wesens, maar daar kan slegs gepraat word van genesing vir siele wat nog steeds gebind is in ’n soort van aardsmateriële skepping, wat nog nie vry en gereed is vir die koninkryk van lig nie. Die genesingsproses van die geestelike wesens vind dus plaas in die aardse materiële skeppings, sowel as deur die gebeure in 'n persoon se aardse lewe, wat bedoel is om sy wil te verander en om hierdie rede ook 'n voordelige uitwerking hê. En die swaarkry en lyding wat die individu sal moet verduur is veral voordelig, indien dit beteken dat die siel My sal vind en dus lei tot 'n suksesvolle herstelproses. Daar is niks wat Ek nie sal probeer wanneer dit die mens se siel voordelig kan beïnvloed, ten einde te lei na 'n ontwaking in die koninkryk van die lig na sy liggaamlike dood nie. Maar die proses moet 'n wettige vordering neem, dit word nie willekeurig aangemoedig nie, maar die sukses daarvan hang van die mens self se wil af. Want die mens se wil word ook beïnvloed deur My teenstander en hy het 'n vrye keuse om te maak. Die mens sal nie die toets van die aardse lewe slaag indien hy al die moontlikhede ignoreer wat kan help om hom te laat vorder nie, maar na 'n oneindige lang tyd, sal hy noodwendig weer aan dieselfde toets onderwerp word en dit so dikwels, totdat hy uiteindelik vir My gekies het. Dit is net dat sy verlossing die gevolg sal wees van 'n ondenkbare lang bestaan op aarde wat hy egter net so maklik binne 'n baie kort tyd kon bereik het, omdat dit altyd net van sy wil afhang en nie van onvoldoende verlossingsmoontlikhede, hoe lank dit vir die siel sal neem om volwassenheid te bereik nie. Ek sal alles doen vir My skepsels om My kinders te word, maar Ek dwing nie hulle wil nie en dus skep hulle hul eie lot en hulle kan beter word volgens My ewige heilsplan, indien hulle bereid is om dit self te bereik. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205