BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 284

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

In die noute bring van die regverdiges 5949 Die lot van die regverdige is dikwels ondraaglik, omdat die kragte van die duisternis heel in die besonder teen hom woed, omdat hulle hom as teenstander beskou, wat homself nooit by hulle sal aansluit nie en aan wie hulle daarom die geloof wil ontneem, sodat hy onstandvastig kan word en self sonder weerstand aan hulle oorgee. Die mense wat hulself aan God wy, wat lewe volgens God se Wil, word deur die duistere kragte en hulle meester gehaat en hierdie haat dra hulle oor deurdat hulle mense wat aan hulle gebonde is, daarmee vervul en hulle tot dade van groot liefdeloosheid aanspoor. Julle mense sal dit nie kan begryp nie en ook dikwels geneig wees om te twyfel aan God se Liefde en Barmhartigheid vanweë sulke dade wat teenoor regverdige mense begaan word. Dit is die tyd van die einde en die kragte van die hel is losgelaat en woed op die mees verskriklikste manier. Dit word hulle nie belet nie, maar niks bly ongestraf nie en die straf wat hierdie duiwels in mensgedaante tref, is waarlik ‘n regverdige vereffening, want hulle sal gevange geneem word. Hulle wat vry en ongeremd kon handel, sal gebind en vir eindelose tye van hulle vryheid beroof word en onvoorstelbare kwellinge sal hul lot wees. Maar die mens sal maar slegs ‘n kort tydjie ly, totdat die dood hom sal verlos, want wat sy siel egter as wins behaal het, kan julle mense nie vir julleself indink nie, maar dit sou egter vir julle verduidelik het waarom God toegelaat het dat die bose die oormag gehad het oor die goeie, want hulle kan slegs die liggaam kwel en dood, maar het geen mag oor die siel van die mens nie en die mens trek voordeel daaruit, want die weg na God word korter gemaak, wat anders aansienlik langer sou gewees het. ‘n Besondere swaar aardse lot het egter sy motivering, wat julle mense self nie weet nie, maar vir God duidelik blyk. Die heilsplan van God is goed oorweeg en is ontwerp deur God se Liefde en Wysheid. Met elke onreg, elke sonde, is rekening gehou en elke moontlikheid om meer volmaak te word, is gesien en lê daarin geslote en daarom kan alles wat ‘n mens oorkom as goed en heilsaam vir sy siel aangemerk word, ofskoon die menslike verstand anders sou wou oordeel. Maar die beloning, die resultaat, is onskatbaar en elke siel wat die swaarste leed moes deurmaak en daardeur die weg tot die ewige lewe gevind het, sal haar God en Vader van ewigheid dankbaar wees, - sy sal Hom bedank dat sy vrygeword het van alle skuld wat haar liggaam op homself geneem het en daarvoor gely het. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205