BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 285

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Mense veroordeel hulself 5950 Dit is nie Ek wat mense veroordeel nie, maar hulle veroordeel hulself. Hulle sal niks anders kry as wat hulle vir hulself wou gehad het nie en om hierdie rede lei hulle wil hulle na die lewe of na die dood. Ek wil lewe gee aan alle mense, maar as hulle die dood verkies, sal hulle ontvang volgens hulle wil. Die ewige wet van orde sal in plek bly en hierdie wet is in ooreenstemming met My aard, dit wil sê, My Liefde. Dus sal die mense wat by die wet van die ewige orde inpas, liefde laat regeer en daarom die lewe kies, want deur die liefde ontvang hulle die krag wat 'n lewe in saligheid waarborg, terwyl hartelose mense sonder krag is en dus buite die wet van die ewigheid staan en hulleself gevolglik tot die dood veroordeel. Want die dood is 'n toestand sonder krag, wat alle mense, of hul siele, moet verwag wat sonder liefde lewe en wie dus My ewige orde verlaat het. Elke persoon het egter die opsie om sy lot te kies, daarom vonnis elke persoon homself. Ek waarsku egter daardie mense, wat nog buite My ewige orde lewe, voortdurend van die oordeel, sodat hulle van gedagte sal verander en hul lot so omvorm dat hulle tot die lewe gewek sal word wanneer die uur aanbreek, wat almal sal gee wat hulle verdien. Ek waarsku hulle omdat Ek hulle jammer kry, omdat Ek alle mense liefhet en weet watter verskriklike lot hulle nader. Ten spyte daarvan kan Ek hulle niks anders gee as waarvoor My reg voorsiening maak nie, want Ek respekteer elke mens se wil, maar is altyd bereid om hom hulpvaardig by te staan indien hy weer by My ewige orde wil aansluit. Want dit is My Wil dat mense tot lewe sal ontwaak op die Oordeelsdag, dat hulle nie die dood ten prooi sal val nie. Dit is My wil dat hulle sterk sal word en voortdurend krag van My sal aanvaar, maar dit is slegs moontlik wanneer hulle weer die baan van My vloei van Liefde betree, dit is, as hulle hulleself tot liefde omvorm en daarna lig en krag in oorvloed ontvang. Alle mense is vry om hulle deur My te laat verlig, maar enigeen wat buite die baan van My vloei van liefde beweeg, sal nie in staat wees om My uitstraling van liefde te absorbeer nie, want hy bly swak en sal uiteindelik voor die dood swig, - maar deur sy eie toedoen. En daarom veroordeel hy homself. Slegs 'n lewe binne My orde, 'n lewe van liefde, verseker 'n persoon van die krag vir sy siel om vir ewig te lewe en enigeen wat so lewe, sal ook nie die laaste Oordeel vrees nie, want hy kan nie weer verban word nie, want hy het reeds die ewige lewe beërwe en sal dit nooit weer verloor nie. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205