BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 288

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Die letter maak dood – Die gees maak lewend 5957 Die letter maak dood, net die Gees kan lewend maak. Dit moet julle altyd ter harte neem, julle wat aan die mense verkondig wat geskryf staan. Julle moet weet dat julle sonder My Gees elke woord ‘n ander betekenis kan gee. Dat julle alles op allerhande maniere sal kan uitlê en dat julle julself dan vêr van die Waarheid kan verwyder. Dat julle vir julleself ‘n kennis jul eie sal kan maak wat geen waarde vir die siel sal hê nie. Net die Gees maak lewend en net die Gees verlig wat tevore donker was. Net My Gees gee aan julle opheldering welke betekenis My Woord het. En net ‘n verligte denke begryp en verwerk die Woord sodat die uitleg nou sal ooreenstem met die Waarheid. Wat sal julle almal in die Skrif kan lees? Julle sal die betekenis daarvan volledig kan verdraai en julle sal ook weer die helderste lig in julle kan ontsteek, na gelang van julle wil en julle vermoë om My Gees in julle te laat werk. En dus kan daar ook ’n dwaalleer ontstaan en ingang vind onder die mense, omdat My teenstander hom oral inmeng, waar Ek nog nie in die Gees kan wees nie, omdat hy ook nie daarvoor terugdeins om My Woord te verdraai, wanneer hy die Waarheid maar kan teëwerk nie. Julle weet self dat die gedagte van elke mens in ‘n ander rigting kan gaan en dat elkeen tog graag sy gedagte as waar en juis sou wou verdedig. Maar julle weet ook dat verskillende opinies nie almal kan aanspraak maak op die Waarheid nie. En julle sal daarom die Een moet raadpleeg wat Self sedert ewigheid die Waarheid is. Julle moet Hom om verheldering van jul gees vra, voordat julle met die uitleg van Skrif begin, wat van My getuig. Julle moet julle nie slegs verstandelik met My Woord besighou nie. Julle moet weet dat elke word dit toelaat dat daar verskeie betekenisse aan gegee kan word. En julle moet prober om die korrekte betekenis weer te gee, maar nie sonder om vooraf om My bystand te vra nie. En indien julle van goeie wil is, indien julle prober om slegs die suiwer Waarheid te verkondig, sal – ter wille van die Waarheid – julle denke verlig word. Want Ek wil dat dit lig word in die harte van die mense, sodat slegs die suiwer Waarheid kan ontsteek. Die woord self – die letter – kan nie as maatstaf geneem word nie, veel eerder die betekenis wat in die woord verborge is. En al het Ek ook hoe duidelik, sonder om misverstaan te word, tot julle mense gespreek toe Ek op aarde geleef het en ook vantevore, kan die Woorde tog ook misvorm word, of nie volgens die korrekte betekenis uitgelê word, wanneer slegs die verstand en nie ook die hart haarself daarmee besig hou en wanneer daar nie om My bystand gevra word nie. En dan kan die letter doodmaak, in die ware sin van die word. Hy kan die siel doodmaak, wie nie aangespreek word nie, waardeur sy sonder enige voeding die geestelike dood ten prooi sal val. Óf sy word heeltemal verkeerde voeding aangebied, sodat sy nie kan ontwaak tot die lewe nie. Want net die Gees maak lewend. En dit wil Ek waarlik aan hulle skenk wat My innig daarom vra. En dan sal hulle ook goeie arbeiders in My wingerd wees, wat altyd die Wil van die Heer sal doen en sal dus ook in Waarheid My plaasvervangers op aarde wees, wat in My plek dieselfde woord sal spreek – met dieselfde betekenis – wat Ek op aarde onderrig het. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205