BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 289

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

God se liefdesteken 5961 Laat julle gevange neem deur My Liefde en julle sal vry word van hom wat ontbloot is van alle liefde en wie julle daarom van My Liefde wil wegtrek, as julle na hom luister. My Liefde omsluit julle waarlik met ‘n vaste band en bind julle as’t ware vas aan My en tog sal julle hierdie ketting in vreugde en geluksaligheid verdra en dit self nie meer wil losmaak nie. Julle sal julle aan My as julle God en Meester onderwerp en in My ook julle Vader herken wat julle vrywillig sal tegemoetkom, om ook julle liefde vir My te betuig. Die ketting van My Liefde is geen dwang vir julle nie. Julle sal julleself waarlik vir ewig nie meer van My Wil verwyder nie, maar is tog heeltemal vrye skepsels. Julle is My “kinders”, wat na My toe kom as erfgename van die Vader en wie dus saam met My kan werk om skeppend salig te wees. Want Ek omsluit julle ook nie teen julle wil met die ketting van My Liefde nie. Ek wag tot julle julleself laat bind, totdat julle met aandrang na My toe kom, sodat Ek julle kan vasgryp om julle nooit meer te laat gaan nie. Omdat julle egter wil dat julle met My verbonde is en bly, spreek Ek julle aan, omdat Ek wil hê dat julle sal leer om My te sien as julle God en Vader, Wie se liefde aan julle behoort sedert die begin, sodat julle My ook self as Liefde sal sien. Want julle moet My eers herken om dan ook na My toe te kom en Ek sal julle opheldering gee, omdat dit nog donker is in julle. Ek is nog so ‘n verborgenheid vir julle oë, dat julle My nie kan herken nie en daarom ook geen verlange het na ‘n vereniging met My nie, totdat julle oë ‘n sagte straling sal bemerk wat van My uitgaan en weldadig in julle harte sal val. Dan open julle vir My die deur van julle harte en julle wil dan dat Ek binnetree. En dan verlang julle reeds na My nabyheid en sal alles doen om My vas te hou. Dan neem My Liefde julle op en hou julle gevange en julle sal gelukkig wees en sal julle nie meer van My wil losmaak nie. Laat julle omarm deur My Liefde en julle sal reeds op aarde al geluksalige skepsels wees. Tree bewustelik in verbinding met My en julle sal vry word van die vyand wat julle nie kan volg, indien julle My nabyheid soek nie. Besef dat slegs die verlange na My julle alreeds vrymaak, omdat Ek julle dan self kan benader en waar Ek is, vlug My teenstander. Julle sal ‘n kwellende ketting afwerp en julle sal julleself graag oorgee aan My Mag. Julle sal julleself dan vrywillig laat bind en sal bly wees oor hierdie gevangenskap, want in My Liefde sal julle nou ewig salig wees. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205