BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 29

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

God se erbarmende Liefde dra sorg vir die verlorene 5349 My Liefde en genade ken geen grense nie en My Barmhartigheid rig Homself op die swakkes, siekes en gebrekkiges. Vanuit 'n oneindige geduld is Ek besorg oor diegene wat hulself van My verwyder het en vol lankmoedigheid verdra Ek hulle sondes en probeer Ek hulle tot ommekeer beweeg. Ek probeer die siekte van hul siele genees en Ek wend alle middele aan om die liefde van diegene te wen wat My nog sterk weerstand bied, wat nog geen liefde vir My voel nie, want Ek gee My skepsels nie op nie, ook wanneer hulle hulself vrywillig van My afsonder, bly Ek voortdurend vir hulle die Vader wat Sy kinders wil red van die ewige verderf. Ek is besorg oor hulle en daarom is My werksaamheid by die mense so duidelik en sal teen die einde van hierdie aarde nog duideliker wees, omdat die gevaar altyd groter word dat die mense sal opgaan in hom, wat My teenstander is en wat hulle in die verderf wil stort. Die mense loop blindelings hul ondergang tegemoet, want hulle luister nie na die boodskappers wat Ek op hul pad stuur nie. Hulle slaan geen ag op My Goddelike Woorde van Liefde nie en het net oë en ore vir die wêreld, waardeur My teenstander die mense lok en verlei. My vermanende en waarskuwende Stem sal telkens dringender weerklink en nie een van hulle wat ontrou is aan My, sal nie My Stem kan hoor nie, want sy klank sal geweldig wees en sal getuig van My en My Mag. Dit wat geen mens meer in staat is om te erken as Liefde van My kant nie, is tog nog Liefde van My, omdat Ek die mense wil wen voordat dit te laat is. Almal sal eendag Myne wees, al neem dit ook nog eindelose tye, maar Ek wil nie dat hulle meer moet ly as wat nodig is vir hul positiewe ontwikkeling nie. Hulle het al 'n vêr pad gekom, met kwellings en leed in oorvloed en daar ontbreek slegs nog 'n kort stukkie van die weg na My. Indien hulle egter nou kort voor die einde omdraai, bestaan die gevaar dat hulle die eindelose lange weg nog ’n keer moet gaan en onuitspreeklike lyding sal weer hul lot wees. Ek wil egter nie dat hulle meer ly as wat nodig is nie, maar Ek laat die mense hul vrye wil toe. My Stem sal weerklink tot aan die einde en Hy word nie gehoor nie, omdat Hy teer en sag klink, maar dan sal Ek met ‘n donderstem praat en Ek sal gehoor moet word. Maar ook dan sal die mens nog nie gedwing wees om aan My Stem gevolg te gee nie. Daarom spreek Ek nie uit die wolke om My bestaan te bewys nie, maar Ek spreek deur die elemente van die natuur, wat iedereen wel as My Stem sal kan herken, indien hy wil, maar wat hy ook kan verwerp as 'n deur die natuur veroorsaakte gebeurtenis, wat net die mense verontrus, maar geen aanleiding sal gee om hul wil te verander nie. My Liefde sal egter nie rus totdat Ek My doel verwesenlik sien, totdat al My skepsels die weg terug na My gevind het, totdat hulle self vuriglik na My Liefde sal verlang en Ek nou vir hulle die Vervulling sal wees. My Liefde sal dit vroeër of later bereik, na gelang die mense self hulle wil gebruik. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205