BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 291

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Die werk van hulle wat die siele in die hiernamaals wil verlos - volgens God se wil 5964 Vertrou op My Woorde en glo dat My Liefde oor julle waak. Dat Ek julle sal beskerm teen alle aanvalle van My teenstander, wanneer julle jul toevlug tot My neem in aardse en geestelike nood. Julle wil sal julle ook verseker van My hulp en My beskerming. Ek beoordeel slegs julle wil en ooreenkomstig julle wil sal julle julleself in My Hande bevind, óf in die hande van My teenstander. Indien julle wil op My gerig sal wees en daar ‘n verlange sal wees om volgens My welgevalle te lewe, dan sal julle ook kan verwag dat Ek julle sal begelei. Indien julle wil gerig is op die wêreld en haar goed, dan behoort julle aan My teenstander en dan sal hy ook mag oor julle hê. Hy kan dit egter nie meer hê wanneer julle julleself na My rig nie, wanneer julle My sal soek en in Gees en in Waarheid tot My sal bid nie. Julle geloof is nog swak, maar dit sal versterking ondervind wanneer julle maar net probeer om in die liefde te lewe. En julle sal steeds meer seker daarvan wees dat My Vaderliefde vir almal geld wat nog nie verlos is op aarde en ook onverlos sterf, of gesterf het. Al hierdie siele bevind hulle in groot nood en My Liefde wil hulle nie vir ewig in hierdie nood laat nie. Daarom skep Ek vir hulle tallose moontlikhede! sodat hulle ‘n uitweg uit hul nood kan vind, sonder om egter hul vrye wil te beperk. Maar Ek ken die wil van elke afsonderlike mens en elke siel wat hom in die ryk hierna ophou. Ek weet wanneer hy bereid sal wees om die weg na My te gaan en Ek laat julle mense deelneem aan hierdie verlossingswerk, omdat daar ontsaglik baie werk te doen is en omdat elke siel die geleentheid gebied moet word om haar weerstand op te gee en haar oop te stel vir die ewige heil. Dink aan die enorme groot aantal siele wat nog vêr van My af staan. Siele wat geen geloof het nie en wie Ek nie kan benader nie, omdat hulle nie in My glo nie. Ek doen egter steeds moeite om moontlikhede vir hierdie siele te skep, sodat hulle langs omweë na My kan kom. En julle mense kan My daarmee help deur julle oor hierdie siele te ontferm, deurdat julle hulle vertel van My. Want hulle sal eerder na julle luister, indien hulle tenminste bereid is om hul gebrekkige toestand te verander. Aan die een kant is daar ‘n beklaenswaardige ongelowigheid te bevind, aan die ander kant egter kan daar ‘n omvangryke verlossingswerk begin, gerig op die siele in die geesteryk, omdat die verlossingswerk op aarde meestal sonder sukses gebly het. My teenstander het groot mag oor die mense op aarde, omdat hulle te veel in die materiële verstrik is en hy hulle met wêreldse goed lok. In die ryk hierna sien menige siel die waardeloosheid in van wat sy op aarde nagestreef het, want nou bevind sy haarself in die grootste armoede en duisternis. En daarom is sulke siele nou dikwels makliker te wen, indien die geloof in hulle opgewek kan word. En Ek beskik waarlik oor baie middele wat Ek aanwend en wat ook maar selde sonder sukses bly. Die bestaan van hierdie siele in die hiernamaals kan nie aan julle beskryf word soos wat dit is nie, want daar sal steeds ‘n bedekking bly wat julle ‘n blik in die hiernamaals belet. Maar julle kan gerus glo dat Ek My oor alle siele ontferm en vir hul redding ook julle mense daarby betrek, wanneer daardeur ‘n groter moontlikheid tot sukses verseker word. Wie My wil dien, kan My ook dien en word dan deur My op ‘n plek gesit waar sy werk suksesvol sal wees. Maar julle moet altyd glo aan My oorgrote liefde en barmhartigheid, dan sal alles ook vir julle begryplik wees en julle sal dan ook nie meer twyfel aan die opdrag wat Ek julle gee nie. Julle sal My dan graag dien en sal ook oortuig wees van die seën van julle arbeid. Julle sal meehelp aan die verlossing van ontelbare siele uit nood en pyn, julle sal hulle lei op die weg na lig en geluksaligheid. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205