BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 292

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Ontwaakte predikers 5965 My Evangelie word beslis deur die hele wêreld verkondig en tog is mense nog so vêr van My, omdat dit nie vir hulle aangebied word op ’n manier wat lewendig genoeg is nie, gevolglik voel hulle nie die krag wat My Woord veronderstel is om op hulle oor te dra nie. Nie maar net die letter nie, maar die Gees gee aan mense ware lewe. My Gees moet doeltreffend wees in die prediker, slegs dan sal hy sodanig praat dat sy luisteraars aangespreek sal voel deur My, dan sal hulle ook die krag aanvaar wat hulle lewe sal gee. Hulle sal ontwaak uit hul vorige droomtoestand en hulle aardse lewe bewustelik leef deur na My te streef. Sodra ontwaakte predikers aan die werk is, kan daar ook verwag word dat 'n ontwaking sal plaasvind onder die luisteraars en eers dan sal die verkondiging van My Woord 'n seën wees, terwyl slegs die herhaling van My Woorde nie enige reaksie in mense se harte sal uitlok nie en dus net hulle ore sal omseil sonder om enige indruk te maak. Dus sal 'n ontwaakte prediker gekies word onder diegene wat geroepe is, wat nooit aan geestelike kennis sal ontbreek wanneer hy dit aan sy medemens wil deurgee nie. Want hy sal direk van My ontvang wat hy ookal nodig sal hê om vir My en My koninkryk te werk. Hy sal die water van die lewe trek wat hy aan sy medemens wil bied, direk uit die Bron en hy sal inderdaad na geluister word, omdat die siel kan aanvoel dat hy My Woord ontvang. Hoe meer intiem hierdie verkondiger van My leer in kontak met My is, hoe lewendiger sal hy in staat wees om te praat en, gedryf deur My Gees, hoe meer sukses sal hy in staat wees om te bereik, uit die siele wat hulself aan My oorhandig het. Sodanige sukses sal altyd bestaan uit die wen van siele wat hulle aan My oorgee, wat ’n lewende geloof verwerf het. Geen lewelose prediker sal in staat wees om mense die lewe in te lei nie en predikers is leweloos solank as wat Ek nie in hulle teenwoordig kan wees nie, want dan sal alles slegs die mens se gehoorsintuie beïnvloed, dit sal nie die hart aanraak nie, hulle sal slegs dooie woorde sonder lewe spreek, want die lewendmakende Gees ontbreek. Tog ken Ek oral harte wat gewek is in liefde vir My, wat geen ander begeerte ken as om vir My te werk nie en Ek kan in sulke harte teenwoordig wees wat gloei van liefde en Self met die mense praat, wat dan aandagtig sal luister, omdat hulle My Krag sal voel, omdat hulle gegryp sal voel deur 'n mag wat hulle nie in staat is om te weerstaan nie, wat moet liefhê, selfs al het hulle voorheen ‘n vyandige gesindheid gehad. Dit sal sekerlik verstaanbaar wees vir julle dat Ek - wanneer Ek praat - groter sukses sal hê as wanneer 'n blote mens praat, selfs al praat hy ook namens My en My koninkryk. Maar Ek kan net deur 'n menslike mond praat wie se hart gloei van liefde vir My. Sy groot liefde trek My na Hom en Ek sal nie sulke liefde weerstaan nie. Ek praat dan en mense voel self nie in staat om hulle teen My te verset nie, hulle laat hulle aangryp deur My Liefde en word na My Vaderlike hart getrek. Ek kan myself net uitdruk deur die mond van 'n ontwaakte persoon en as al My dienaars op aarde, wat die Evangelie verkondig, ontwaak was, sou daar nie so 'n groot geestelike ontbering onder die mense gewees het nie en Ek sou in staat gewees het om hulle aan te spreek en Wie hulle werklik nie vir lank sou kon weerstaan nie. Ek het baie geroep om dit te doen. Maar slegs min kan deur My gekies word as My instrumente, as houers in wie Ek Myself kan beliggaam, deur wie My Gees kan praat en My Krag na ander mense oorgedra kan word. Waar dit egter ookal gebeur, daar sal 'n ooglopende oorvloed van seëninge wees en My teenwoordigheid sal nie verborge bly van die mense wat die Evangelie aanvaar as gevolg van hulle geloof in My, Wie as Verlosser van dood en sonde, ook hul vryheid weer wil teruggee aan hulle en dus Myself openbaar waar My Naam bely sal word voor die wêreld. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205