BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 296

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Wederkoms - Skynbare rus - Ongewone krag 5972 Vir die trou wat julle aan My bewys gedurende die laaste tyd voor die einde, wil Ek julle beloon met ‘n buitengewone toevoer van krag, sodat selfs die moeilikste vir julle draaglik sal lyk, sodat julle in staat sal wees om te volhard totdat Ek sal kom om julle te haal. Julle sal die Liefde van julle Vader duidelik ervaar, julle sal My teenwoordigheid bemerk en daarom in alle nood na My toe kom. Julle sal so innig met My verbind bly, dat julle sonder vrees en met die sekerheid om te oorwin, die einde sal verwag en slegs nog geestelik dink, dit wil sê, alle belewenisse met die oog op die geestelike ontwikkeling bekyk en daarom ook begryp waarom alles gebeur het, soos wat julle dit beleef het. Julle sal sien hoe maklik selfs die moeilikste te verduur is wanneer julle jul weg met My baan. Daarom hoef niemand die laaste tyd te vrees, wie hulleself met My verbind het, wie aan My wil behoort en My nie tersyde skuif, wat hy ookal doen nie. Die wêreldgebeure sal sy gang gaan en skynbaar sal daar ‘n rus intree. Maar dit sal slegs die stilte voor die storm wees, wat sal uitbreek wanneer dit die minste verwag word. Want Satan sal onder die mensdom woed en sal nie rus alvorens hy nie alles versteur het nie, totdat hy slaag om die mense te verwar sodat hulle meer en meer teen mekaar sal draai en in haat strydend teenoor mekaar sal staan, sodat hulle mekaar in liefdeloosheid sal oortref en hom daardeur groot mag sal gee wat hy op ‘n verskriklike manier sal benut. Diegene wat Myne is, sal besonder aangeval word deur hom, wie die mense sal aanhits om julle te vervolg, terwille van julle geloof. Myne sal ontsteld raak en angstig word, maar sodra hulle aan My dink, sal die nodige krag reeds na hulle toe kom. En hulle sal dan die stryd begin, omdat hulle weet dat hulle vir My stry en dat Ek, as Leëraanvoerder, hulle sal voorgaan, dat hulle aan My sy sal stry en nooit sal kan verloor nie, selfs wanneer ‘n vyand in veel groter in getalle teenoor hulle sal staan. Wie aan My trou wil bly, sal dit ook kan doen, want Ek sal hom nie verlaat nie en hy sal nie leeg heengaan wanneer hy homself vir krag en bystand na My wend nie. Wie se wil aan My behoort, is reeds van My en hulle sal Ek nooit meer in die hande van My teenstander laat val nie. Julle mense moet met sekerheid reken op ‘n moeilike tyd wat voorlê en wat julle krag geheel en al sal opeis, maar julle sal nie ongewaarsku bly nie, julle sal steeds weer ‘n boodskap van Bo kry. En daaruit sal julle reeds krag kan put wanneer julle sien hoe alles wat Ek voorspel het, vervul word. Julle geloof sal steeds sterker word en vol vertroue sal julle My koms verwag. En waarlik nie tevergeefs nie, want as die aardse nood ondraaglik sal word, sal Ek kom om julle te haal en julle uit die hande van julle vyande te ontruk. Hulle sal nie die oorwinning oor julle behaal nie, want Ek sal My teenstander kluister en saam met hom almal wat hom onderdanig is, soos wat dit verkondig is in Woord en Geskrif. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205