BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 298

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Belangrike taak - Verspreiding van die Evangelie 5977 Julle taak is so belangrik, want My leer moet in alle suiwerheid verkondig word, want wat Ek eens aan die mens gegee het, het nie suiwer gebly nie, maar het geleidelik bederf geraak sodat dit nie meer die krag bevat wat in My suiwer Woord gevind kan word nie. Maar die mense benodig dringend hierdie krag wat vanuit My Woord na hulle moet vloei. Hulle is swak en nie in staat om verder te ontwikkel nie en Ek kan hulle slegs krag gee deur My Woord aan hulle oorgedra te kry, - so ongerep en suiwer soos wat dit uit My ontstaan het. Slegs hierdie Woord is in staat om hulle krag te gee, slegs hierdie Woord is die regte soort voedsel vir die siele wat hulle in staat sal stel om ten volle volwasse te word, om aan hulle krag te gee. Dit is waarom niemand die ewige lewe sonder My Woord kan bereik nie en daarom dra Ek dit oor aan mense op 'n manier wat ongewoon lyk en tog 'n heeltemal natuurlike proses is en deur Self deur 'n menslike mond te spreek, spreek Ek met alle mense en dus affekteer die absolute suiwerheid van My Woord die ore en harte van diegene wat gewillig daarna sal luister. Inderdaad hoor julle slegs een persoon wat praat, maar dit is nie haar woorde nie, dit is nie haar leer wat sy julle aanbied nie, dit is waarlik die uitstraling van My Liefde wat julle kan aanneem, want dit is Ek Wie met julle praat. Dit is Ek, van wie daar geskrywe is: “Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop. As iemand My stem hoor en die deur oopmaak, sal Ek ingaan na hom toe en saam met hom maaltyd hou en hy met My”. Ek wil aan julle die brood van die hemel gee, Ek wil julle laat herleef en verfris met voeding waaraan julle siele ‘n dringende behoefte het. Ek wil julle versterk en verlossing bring vir julle siele. Ek wil julle voorsien met wat julle nodig het om geluksalig te word. Daar is geweldige swaarkry op aarde, dit is 'n droogte wat die siel sonder lewensmiddele laat, sodat sy verhonger en in haar algeheel verswakte toestand nie in staat is om haarself van die grond af op te tel nie. En Ek weet van hierdie swaarkry en wil mense help. Uit My hand sal hulle die verfrissende voeding ontvang. Ek wil hulle lok na die Bron waar hulle die genotvolle water van die lewe kan trek en dus hernude krag kry. En alle teëspoed sal opgehou het vir die een wat aanvaar wat Ek hom bied, naamlik My Woord van Bo, wat Ek oordra aan dié van julle wat My van diens wil wees, wat deur julle aangegee sal word aan mense, om hulle te help. My Woord, wat slegs effektief is indien dit die hart in haar suiwer vorm kan raak, sal, sonder om bedorwe te wees opnuut oor die hele wêreld versprei word deur dissipels wat Ek self sal kies. Want die swaarkry is groot en My Liefde wil help. Sy wil die siekes gesond maak en die swakkes versterk, Sy wil lewe gee aan diegene wat dood is en dus die vloei van lewe na dorre lande voer. In hierdie laaste uur wil My Liefde nog die siele wat Haar nie kan weerstaan nie, van die dood ontruk en hulle deur My Woord geluksalig maak. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205