BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 3

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Die Vader lei syne aan die hand 5283 Julle almal word deur My hand gelei, julle wat My bewustelik soek en aanroep om My Liefde en erbarming. julle, wat vir My wil werk, wat bymekaar gekom het vir 'n geestelike strewe, julle wat My voor al die ander plaas, wat wil hê dat Ek julle moet lei. Met hom wie My hand vashou, gaan dit onvermydelik goed. Want My weg is die regte en My leiding is waarlik seker. Maar jou blik mag nie afdwaal of op die wêreld gerig wees vanwaar Ek julle weglei, want dan maak jy die band met My losser. Dan klamp jou hand nie meer so vas aan Myne nie en dan is daar die gevaar dat jy jouself sal losmaak en, al is dit maar vir 'n kort tyd, agter sal bly, totdat jy weer na My sal roep en jouself weer by My en My leiding sal wil aansluit. Wanneer julle onder My leiding staan, hoor julle My stem. Julle verneem wat Ek tot julle spreek. Julle neem My Woorde gretig op in julle harte. Maar maak julle julleself los van My, dan is die stem in julle maar swak verstaanbaar. Dan klink daar geluide van die wêreld tussenin. Dan meng die aardse met die geestelike en julle self sal dit nie meer kan skei nie en sal nie weet wat Ek en wat die wêreld tot julle gespreek het nie. Daarom is dit 'n gevaar wanneer julle julleself nog deur die wêreld laat bekoor, wanneer julle die bande nog nie heeltemal met haar losgemaak het nie. En daarom wil Ek julle waarsku en vermaan dat julle aan My sal vashou, dat julle aan My sal vasklou en dat julle net sal luister na wat Ek julle aanraai. Dat julle alleen maar geestelike brood sal aanneem en julle ore sal sluit vir die krete wat die wêreld julle toeroep, wat geen geestelike waarde het nie, wat julle net in die war bring en julle oor afstomp vir die sagte klank van My goddelike Woord van Liefde, wat elkeen van julle sal kan hoor wat julleself met My verbind. Wie Ek in die wêreld geplaas het, moet hom ook daarin waarmaak. En hy kan dit ook, sodra sy liefde vir My so sterk raak, dat hy My voortdurend voor sal laat gaan met alles wat hy ook maar in die wêreld doen. Dan verskerp Ek ook sy geestelike oor, sodat hy My tog kan hoor, sodat die wêreld vir hom geen hindernis sal wees om tog My hand vas te hou nie, sodat hy My steeds teenwoordig sal laat wees, wat hy ookal doen. Vir hom is die wêreld dan geen gevaar meer nie, maar sy kan gevaarlik wees vir diegene wat nog deur die vreugde van die wêreld verlei word. Want hy wink in sekere sin na die tweede meester. Hy het nog nie heeltemal met hom gebreek nie, andersins sou die wêreld geen aansporing vir hom gewees het nie. Wees daarom waaksaam, My kinders, dat julle die hand van die Vader nie sal loslaat omdat julle na iets wil gryp wat vir julle aanloklik lyk nie. My teenstander het baie middele waardeur hy julle van My sal probeer skei. En hoewel hy nie meer sal slaag nie, omdat julle My volgens julle wil toegedaan is, kan julle weg tog soms belemmer word. Julle kan terugsink, skynbaar dieselfde weë begaan en tog na benede afgly, totdat julle dit insien en dan angstig tot My roep om hulp. Ek laat julle egter nie val nie en help julle weer regop. Maar geseënd is hy wat My hand nooit sal loslaat nie, want hy gaan moeiteloos opwaarts, omdat die weg met My heeltemal veilig is en na die doel lei. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205