BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 30

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Geloofsarmoede 5353 Hoe arm is die mense wat geen geloof het nie, wat nie glo aan 'n God as Skepper en Vader van die ewigheid nie, Wie in Jesus Christus die verlossingswerk volbring het om Sy skepsels te bevry van 'n onwaardige kneltering, wat hulle deur hul eie skuld laat doen het. Hoe arm is die mense wat sonder geloof deur die lewe gaan, want hulle besit niks anders as verganklike goedere wat hulle deur die lot toebedeel was om hul aardse lewensopdrag te kon vervul en wat vir hulle nou die vernaamste is, wat hulle ywerig poog om te vermeerder, instede van om die materie te oorkom. 'n Ware geloof sou hul lewe 'n ander inhoud gee, want hulle sou besig wees vir die ewigheid, vir die lewe van die siel na die dood. Sonder geloof is al hul denke egter net op die aardse lewe gerig, dit is 'n toestand van aanhoudende sorg vir die verganklike. Die mense werk daarom vir die dood, nie vir die lewe nie. Hulle is reeds geestelik arm op aarde, maar hulle gaan nog armer die geesteryk binne, waaraan hulle op aarde nie wou glo nie. Hulle kom naak en armsalig in die hiernamaals aan en onmeetbare smarte en duisternis is hul lot. Maar hulle het die lot vir hulself geskep, want hulle was op aarde nie sonder kennis oor God as Skepper en Vader en Jesus Christus as Verlosser nie. Hulle het nie die leringe daaroor aangeneem nie, wat hulle wel kon gedoen het, indien hulle maar gewillig was om duidelikheid oor hul aardse lewensdoel te bekom, want hierdie wil is die fondament van die geloof. Die mens moet net wil glo, dan sal hy ook kan glo. Die kennis oor God word elke mens eens bygebring en dink hy maar na oor wat die aanleiding en die doel mag wees van sy aardse bestaan, dan help God hom ook om die ware insig te bekom, want dan is die wil klaarblyklik van plan om vas te staan in die Waarheid. Elke mens weet dat hy geen teenbewys kan lewer nie en hom daarom ook nie mag aanmatig om te verwerp wat aan hom oor God en Sy Verlossingswerk, Sy onbegrensde Mag, Wysheid en Liefde verkondig word nie. Daarom moet hy poog om duidelikheid te verkry en deur hierdie poging sal hy beloon word, omdat God Self die een aanneem wat sy gedagtes al vraend in die oneindigheid instuur. Hy sal kan glo en 'n onmeetbare rykdom verwerf deur sy geloof, terwyl die mens sonder geloof ook dit sal verloor wat hy op aarde besit het. Hy is in die ware sin van die woord arm, want niks gee vir hom hoop en vertroue nie, niks gee vir hom krag wanneer hy teenspoed ondervind nie, wanneer hy nie aan God as 'n Vader, aan Jesus Christus as sy Verlosser glo, na Wie sy strewe moet te wees om vir ewig salig te wees nie. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205