BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 300

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Laaste Oordeel is ook ‘n Liefdedaad van God 5983 Die laaste oordeel moet eweneens as ‘n liefdesdaad van God beskou word, want ook daaraan lê die vêrdere ontwikkeling van die geestelike ten grondslag, wat gefaal het in hulle laaste lewensproef op aarde en wat in ‘n nuwe proses van voltooiing ingepas moet word om eenmaal die laaste doel te bereik. Die laaste oordeel is sodoende ‘n definitiewe ordening van wat in wanorde geraak het, dit is ‘n regstelling en invoeging in uiteenlopende vorms, wat saamhang met die graad van rypheid van die geeste. Dit is die beëindiging van ‘n ontwikkelingsperiode en die begin van ‘n nuwe na My plan van ewigheid, waaraan die diepste Wysheid en Liefde ten grondslag lê. Want ook ‘n “oordelende” God bly ‘n God van liefde, omdat My geregtigheid slegs kan werk soos wat My Liefde dit as nuttig insien vir die gees en tog vereffen vir die verkeerde denke en handeling van die mense wat aan die oordeel ten prooi geval het. Ook die grootste skuld moet op die een of ander manier versoen word, indien dit nie in die hande van Hom gegee word wat Homself as Soenoffer opgeoffer het nie. Daar moet ‘n vereffening tot stand kom om hierdie groot skuld te verminder. En dié oordeel sorg nou juis vir hierdie vereffening, vir die plaas van die skuldige in die toestand waarin hy weer die skuld sal moet aflos, omdat hy vrywillig nie die geskenk van ‘n versoening aangeneem het nie. Die laaste oordeel is dus geensins ‘n optrede van Goddelike toorn nie. Dit is slegs ‘n daad van liefde waarin ook My geregtigheid tot uitdrukking kom, omdat dit nie uitgeskakel kan word by ‘n Wese wat heeltemal volmaak is nie. Ek sou waarlik aan elkeen van hulle My geregtigheid laat voel het en sou elke sondaar as te ware onmiddellik kon straf, maar dit kom nie ooreen met My Wysheid nie en My Liefde sou waarskynlik ook nie besef kon word nie, want Ek is uitermate lankmoedig en geduldig. Ek stel ‘n oordeel, soos wat dit aan die einde van ‘n ontwikkelingsperiode moet kom, solank as moontlik uit, om eers nog mense vir My te wen. Ek hou My beskermende hand ook oor die onregverdige en bose, omdat Ek hulle met My Liefde wil oorwin en nie as straffende God deur hulle gevrees wil word nie. Wanneer die tydstip egter aangebreek het waarop Ek die ordening moet herstel, omdat ‘n vrywillige terugkeer na My heeltemal sonder vooruitsig geraak het, dan moet My Liefde skynbaar terugtree. En nogtans is slegs Sy die drywende krag. My Liefde maak ‘n einde aan ‘n sataniese toestand en verhinder My teenstander van vêrdere verwoestende aktiwiteite. Ek red die siele van die val in die diepste diepte. Ek kluister hulle opnuut in die harde materie en voeg hulle op dié manier weer in die ontwikkelingsproses, ‘n vonnis wat weer slegs die verlossing ten doel het en nie die ewige dood nie. En dit bewys te meer My Liefde vir alles wat Ek geskape het, vir alles wat “dood” is en tot die Ewige Lewe moet kom. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205