BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 301

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Wag julle vir valse profete? 5987 Ek sorg vir Myne en alle geestelike en aardse versoeke sal vervul word, want Myne sal ook net aardse vrae tot My rig, soos wat die Gees uit My dit vir hulle ingee. En geestelik sal Ek hulle steeds seën ooreenkomstig hulle wil, geestelik sal hulle deur My gelei en versorg word, omdat vir hulle die verwerwing van My ryk - die geestelike welsyn van hulle siele - die eerste ding is wat hulle nastreef en daarom kan My Gees ook in hulle werk. En daarom kan hulle hulle weg onbesorg gaan, wat die korrekte is, omdat Ek hulle Self lei. Pasop vir valse profete, maar weet dat daar ook egtes is, anders sou Ek nie teen die valse gewaarsku het nie. Maar egte profete sal julle kan herken aan die wese van hulle persoon en hulle werke. Hulle sal hulself inspan om maar net die medemens onselfsugtig teen onheil te behoed, teen die invloed van Satan en teen hulle geestelike ondergang. Daarom sal hulle Jesus Christus verkondig, Wie die enigste is wat die mense kan ontruk aan Satan se invloed, Wie hul enigste Redder en Verlosser is en hulle na die ewige lewe kan lei. Hierdie profete sal hulle Meester heeltemal onbaatsugtig verkondig en sal tegelykertyd wys op die strafgerig van God wat die mense sal tref indien hul woorde nie geglo word nie. Hulle sal vir die mense aankondig wat hulle te wagte sal staan wanneer hulle verder op hulle verkeerde weë gaan. Maar slegs die sorg vir hulle sieleheil dryf hierdie dienaars aan, om hulle vermanende en waarskuwende stem te laat weerklink. Waar julle so 'n profeet ontmoet, laat My Woorde daar na julle binnedring, luister aandagtig daarna, wanneer hulle tot julle spreek en verwerp hulle nie, want hulle liefde dryf hulle daartoe aan en daarom stuur Ek hulle ook onder die mense in, sodat hulle die nabysynde einde vir hulle kan aankondig, sodat hulle nie daaraan ten prooi val nie. Daarom moet julle nie elkeen verwerp wat aan julle die nabye einde verkondig nie, want hy wil julle maar net red en nie net laat skrik nie. Maar vele probeer om onder sulke omstandighede ook ‘n bron van inkomste vir hulself te verskaf. Hulle verbind ‘n aardse doel daaraan en hulle is geen dienaars van God nie, maar dienaars van Satan. Want My teenstander wil verwarring stig onder die mense en dus sal hy homself ook van My Woorde bedien, hy sal ook praat oor die einde om die mense te laat glo dat hy in My opdrag spreek, om dan die gedagtes van die mense te rig op hulle aardse lewens, om hulle daartoe te bring om die wêreld meer as ooit aan te hang. En hy sal die kuns verstaan om die wêreld in sulke skitterende kleure te skilder, dat die liefde van die mense steeds meer na die wêreld toegekeer sal wees. En daar sal voor die einde baie valse profete optree, wat almal sal profyt maak in die naam van ’n ware profeet, - wie ook van die komende gebeurtenisse getuienis sal aflê, maar nie met die oog op My ryk nie, maar inteendeel steeds net hulle aardse doel sal nastreef, maar wie hulleself ook van My Woorde sal bedien, wie nie onselfsugtig is nie, maar sal veel eerder probeer om eie voordeel daaruit te trek. En daarom sal hulle prediking nie beantwoord aan die Waarheid nie, daarom sal die wêreldse nog te veel uit hulle spraak duidelik wees, want wie nog deel uitmaak van die wêreld, kan haar nie verloën nie. Maar julle mense sal kan voel wie deur My na julle gestuur is, indien julle van My wil is en in die Waarheid vasstaan. Dan sal julle duidelik insien wie tot julle spreek en julle sal die roep van die ware profete volg, want hulle wil julle slegs na My voer, hulle wil niks vir hulself hê nie en hulle verag die wêreld. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205