BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 305

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Eiemagtige beëindiging van die lewe - selfmoord 6005 Daar is aan julle mense ‘n tyd toegeken vir die laaste verlossing uit julle boeie, om die uiteindelike vrywording vanuit die vorm te bereik. Maar die tydsduur is verskillend, soos wat Ek dit as korrek insien vir julle siel. Julle aardse lewe word nie willekeurig deur My beëindig nie. Van elkeen persoonlik is die rypheid van die siel aan My persoonlik bekend en so ken Ek ook die gevaar van ‘n terugval, of die moontlikheid van ‘n verdere vooruitgang op aarde. En My Liefde en Barmhartigheid maak ook vroegtydig ‘n einde aan ‘n menselewe, om te verhoed dat die siel agteruitgaan. Óf Ek sien die moontlikheid van ‘n verandering in die laaste uur en verleng daarom die lewensduur steeds volgens wyse raadsbesluit, want alles is aan My bekend wat ‘n siel tot heil strek. En nou sal julle verstaan wat ‘n groot vergryp ‘n eiemagtige beëindiging van die aardse lewe is. Dat julle 'n sonde begaan as julle My Liefde en barmhartigheid vooruitloop en die geleentheid nie benut wat aan julle siele gebied word om tot voltooiing te kom nie. Julle gryp in My heilsplan in en julle berokken skade aan julle siele wat eens ‘n baie groot berou en selfverwyt in julle teweeg sal bring en nie meer goed te maak sal wees in die hiernamaals nie. Want die voordeel wat julle op aarde sou moet en kon benut, kan julle nooit meer in die ryk hierna gegun word nie. Julle het vir julself iets onherroeplik verspeel, selfs al slaag julle om jul sieletoestand ietwat te verbeter indien julle nou julle weg omhoog soek. Daar bestaan egter ‘n groot gevaar dat die siel kan wegsink, dat sy haarself sal verset, soos haar eiemagtige beëindiging van die lewe ‘n verset was en dat sy in haar afwending sal volhard. Sulke siele het vreeslik baie hulp nodig, sodat hulle nie vir ‘n ewige lang tyd verlore gaan nie, maar dit gebeur ook slegs volgens hulle wil. Ek staan waarlik almal by, ook in die grootste nood, wat dadelik sal verminder as die mens maar aan My sal dink, as hy My om hulp sal aanroep. En die nood is maar net ‘n middel om julle aandag op My te vestig, sodat julle nou ook van julle aardse lewe ‘n sukses kan maak. Die nood tref die mens nie sonder rede nie, want sy siel is in gevaar, waaruit sy deur hierdie nood ‘n uitweg moet vind. En hoe meer sy haar ten My verhard, des te meer bring sy haarself in gevaar, om ten slotte My wil te trotseer en die lewe wat My Liefde en Genade haar geskenk het vir die uiteindelike verlossing, weg te gooi. Want die beliggaming as mens is vir die siel ‘n genade, ‘n geskenk van My Liefde, dit is die laaste tree omhoog wat sy mag gaan, om dan vir ewige vry en salig te kan wees. Die siel het naby haar doel gekom en is daarom vir haar optrede verantwoordelik, indien sy nie gebruikmaak van die genadegawe nie, maar dit weggooi in ’n verblinde denke. Vir My is elke opwelling van die menslike hart bekend en Ek oordeel waarlik regverdig. Ek hou rekening met die swakheid van My skepsels, maar dit bestaan nie buite haar skuld nie en die vrye wil van die mens druk hom ter neer wanneer die wil verkeerd gerig en dus misbruik was. Die mens kan aan sy nood geen einde maak deur self in te gryp nie, hy moet daarmee vêrder gaan. Hy sal geen uitweg uit sy nood vind nie en daarom sal die siel ontsaglik ly in die ryk hierna, totdat sy dit op dieselfde wyse oorwin, as wat sy dit op aarde kon gedoen het, totdat sy haar toevlug geneem het tot Jesus, omdat Hy oorwinnaar is van sonde en dood. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205