BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 306

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Kerk van Christus III 6010 Die gemeenskap van Jesus Christus bestaan uit alle gelowiges wat in Jesus Christus hul Verlosser sien, wie aan Hom glo as die Seun van God, Wie na die aarde gekom het om as mens die soenoffer te bring vir die hele mensdom en wie Hom daarom wil navolg. Onder die kerk van Christus, wat Hy Self op aarde gestig het, is alle diep gelowige mense te verstaan wat nie sommer maar vormchristene is nie, maar almal wat ‘n lewende geloof het en wat hulle bewustelik onder die kruis van Christus geplaas het. Jesus Christus moet erken word deur die lede van Sy kerk. En uit hierdie erkenning vloei vir hulle dan ook die plig voort om volgens Sy leer te lewe, dus bewustelik ‘n lewe in liefde te lei soos wat Hy dit Self aan die mens voorgeleef het. Hy het hulle daartoe aangemaan deur Sy oproep: “Volg My na”. En wie aan die oproep gehoor gee en Hom aanvaar, behoort ook tot die gemeenskap wat as die kerk van Christus aangedui word. Dit is die onsigbare kerk wat ewenwel in elke kerkgenootskap verteenwoordig kan wees en ook verteenwoordig is, omdat daar oral enkele mense is wat met innige liefde in Jesus Christus glo. Wie ook in liefde opkom vir hul medemens en die ware christene genoem kan word, omdat hulle deur hul lewenswandel bewys dat hulle aan Hom behoort, Wie Sy werksaamheid in liefde op aarde bekroon het met Sy dood aan die kruis. Die gemeenskap bestaan dus oral waar ware christene lewe, want hulle almal behoort aan die kerk van Christus. En waar daar twee of drie van sulke christene in Sy Naam vergader is, daar is Hy Self in hul midde en Hy vervul hulle met Sy Gees. Dus sal die gedagtes en woorde van die mense ook korrek wees en hulle sal selfs hoër waardeer word as die woorde van ‘n predikant wat nog nie die Goddelike leer oor die liefde naleef en uitdra nie, wie se woorde nog geen blyke gee van ‘n innerlike lewe van die Gees nie, wat die kenmerk van die lede van die kerk van Christus is. En die Gees sal Haarself altyd sodanig uiter, dat die Woord van God op ‘n eenvoudige en duidelike manier gepredik en uitgelê sal word, Wie ook in die kleinste kring waar daar lede van die kerk van Christus byeen is op die mees natuurlike wyse sal geskied, - selfs in ‘n eenvoudige gesprek. Want die lidmaatskap word nie uiterlik bevestig nie. Slegs die gees van liefde van elkeen afsonderlik, wie hom dring om na Jesus Christus te gaan in die lewende geloof aan Hom as die Seun van God en Verlosser van die wêreld - in Wie se menslike omhulsel God Homself beliggaam het - om die mense te verlos van sonde en dood, is van waarde. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205