BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 310

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Alles dien om volmaaktheid te bereik 6015 Ongeag van wat julle in die lewe konfronteer, dit sal julle help om geestelike volmaaktheid te bereik. Tog is dit vir julle om te besluit of julle gebruik wil maak van alles wat julle teëkom. Die korrekte houding teenoor alle gebeure wat julle en jul omgewing aangaan, sal julle ontwikkeling bevorder, terwyl die verkeerde gesindheid dit tot stilstand sal bring. Die regte gesindheid bestaan egter uit die feit dat julle ’n band met julle ewige Vader verlang, of dit versterk indien julle dit al verwerf het. Dan sal alles vir julle 'n seën wees, selfs die grootste hartseer. Geestelike vooruitgang kan slegs moontlik wees deur oorkoming, veg of nederig daaraan toe te gee as dit nie moontlik is om dit te oorkom nie. En My Krag moet altyd hiervoor gevra word, want julle is nie sterk genoeg op jul eie nie. Die versoek vir My Krag vereis julle kontak met My en sal ook julle geestelike vordering verseker. Ek poog werklik altyd om julle na My te trek, julle gedagtes na My te keer en as julle dit nie uit eie beweging doen wanneer julle deur jul hart aangemoedig word om My te soek nie, dan sal Ek julle sodanig beïnvloed, dat teenspoed julle sal aanmoedig om na My te kom, of, as julle wilskragtig reeds Myne is, wil Ek hê dat julle al meer opreg aan My moet vashou, - in daardie geval sal teenspoed oor julle kom, sodat julle jul innig met My sal verbind. Die verbinding met My waarborg jul siele se ewig toenemende vergeesteliking, want waar Ek ookal teenwoordig is, word alles anders uitgesluit, waar My teenwoordigheid verlang word, is daar nie meer plek vir aardse begeertes nie. En dit is al wat Ek wil bereik wanneer Ek toelaat dat julle in probleme beland, om lyding te verduur en swak en sonder krag te voel. Die Gewer van Krag is altyd tot julle beskikking, maar My Krag kan slegs in julle vloei wanneer Sy 'n ontvanklike houer vind, wat julle wil dus self moet oopmaak. Dit is waarom julle nie aardse swaarkry hoef te vrees nie, want julle kan dit self oplos met My Krag, wat meer as ruim aan julle beskikbaar is. Gee oor aan julle lot en weet dat Ek bo dit alles staan, Wie alles in 'n oogwink kan verander. Wat julle vandag bekommer, kan môre vir julle vreugde bring, wanneer julle jul aan My toevertrou, wanneer julle jul in gebed met My verenig en so sal die geestelike doel van alle teëspoed bereik wees, deur weer 'n stap nader aan My te gekom het, Wie na gestreef wil word deur al My kinders, sodat die Krag van My Liefde hulle kan deurdring en hulle veilig omhoog kan gaan. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205