BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 311

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Medelye 6017 Julle verwag medelye van My en moet dit daarom ook aan diegene gee wat julle daarvoor vra. Julle moet in ag neem dat julle almal sondig is en dat My genade en medelye julle beskerm teen die lot van vir ewig verlore gaan. Neem in ag dat My dood aan die kruis ’n groot daad van medelye was, want Ek het medelye gehad met julle teëspoed, wat deur julle eie skuld veroorsaak is. Ek het medelye met julle swakheid en julle duisternis, selfs al was dit die regverdige gevolge van julle sondes. My Liefde vir julle is groter as My Geregtigheid en My Liefde het 'n daad van groot genade uitgevoer, Sy het julle sondeskuld opgeneem en versoening daarvoor gedoen. Daarom moet julle ook genade beoefen, julle moet ook jul medemens se fout oorsien en net sy geweldige swaarkry sien en hom help om weer daarbo uit te styg, terwyl julle altyd moet onthou dat julle ook My genade ervaar het of aanspraak daarop moet maak indien julle vergifnis wil kry vir julle sondes. Julle liefde moet so groot wees dat julle alle skuld tot niet sal maak om julle broer te help. Julle medelye moet begin waar geregtigheid na vore wil kom, want almal van julle, sonder uitsondering, het My genade nodig om verlos te word van julle skuld. 'n Daad van medelye is die bewys van ware naasteliefde, dit is 'n bewys van 'n sagte en simpatieke hart wat altyd kan reken om ook genade van My te ontvang, want waar Ek ookal suiwer en onselfsugtige liefde bespeur, is My Liefde altyd gewillig om te help. Daarom moet julle nie julle harte verhard nie, selfs as 'n verwerping geregverdig lyk. Beoefen genade en tree op soos julle sou optree teenoor 'n medemens wat onskuldig in armoede verval het. Verleen liefde aan hom en wees gewillig om hom in alle opsigte te help. Probeer om sy lot te verlig en weet dat julle daardeur wederliefde sal opwek en baie meer sal kan bereik en dat julle hom geestelik ook 'n guns doen, want sy siel sal julle liefde voel en aangemoedig voel om daarop te reageer. En waar liefde ontvlam, daar is ook hoop vir verlossing. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205