BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 312

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Ewigheidsbegrip - Volmaaktheid 6019 Oneindige lang tydperke het verbygegaan, waarin My Wil om te skep besig was om al die wesens, wat van My verwyder was, weer terug te bring. Oneindig baie skeppings het so ontstaan, wat hierdie terugkeer moontlik moes maak en ontelbare siele het hul doel bereik, sodat hulle weer by My kon verblyf kry in die lig. Maar nog baie langer tydruimtes word vereis, alvorens al die wesens die weg terug na My sal afgelê het. Want ontelbaar is die wesens wat uit My voortgekom het en hulleself in vrye wil eens van My weggekeer het. Dit duur ewighede, tydperke wat vir julle mense onvoorstelbaar lank is en daarom kan die woord "ewig" wel gebruik word, sonder om vir julle 'n verkeerde begrip te wees, ofskoon daar ook eens ‘n tydstip sal aanbreek waarop aan elke tydperk 'n einde gemaak sal word. Want vir My is ook die langste tydsduur slegs 'n oomblik, - vir al die geskapene egter, in 'n toestand van onvolmaaktheid, oneindig lank. En nou sal julle verstaan, dat daar net in die toestand van onvolmaaktheid 'n begrensing van tyd bestaan, dat daarenteen die volmaaktheid geen begrensing ken nie, dat vir al die volmaakte die begrip "tyd" nie meer gebruik kan word nie en derhalwe is dit vir My onbelangrik wanneer die algehele terugkeer na My voltrek is. Maar vir julle, My skepsels, wat deur eie skuld onvolmaak geword het, is dit van die grootste betekenis, hoe lank julle julself in 'n toestand gaan bevind wat vir julle kwellend is en waarvan die tydsduur dus deur julself verkort kan word, of langer gemaak kan word. Hoe meer sondig julle is, hoe verder julle nog van volmaaktheid verwyder is, des te meer beangs maak die begrip van tyd en ruimte julle, juis omdat dit vir julle onvoorstelbaar is en tog nie ontken kan word nie, omdat julle tyd van lewe op aarde baie begrens is en daar tog eindelose tye van die verlede en net so eindelose tye van die toekoms vir julle tot 'n sekerheid geword het. Laasgenoemde is selfs julle vaste oortuiging, sodat julle geen beëindig van 'n tydperk as moontlik beskou nie. Julle oortuiging is in soverre reg, dat daar geen einde bestaan nie, dat die gees altyd en ewig sal bly bestaan, dat dit egter net die werklike is wat vergaan, wat nie werklik is nie, maar wat net hulpbronne is om na My terug te keer. En al te dikwels reken die mens homself tot die onwerklike, tot dit, wat geen volhoubaarheid het nie, wat nie vergaan, soos die tyd vergaan nie, omdat hy nie aan die gees in homself dink waarvoor geen begrensing gestel is nie en wat ewig nie kan vergaan nie, maar wat ewighede kwellings kan ondergaan, omdat daar ewighede voor nodig is om volmaak te word om dan eindeloos gelukkig te wees in volle vryheid, onafhanklik van tyd en ruimte, omdat hy weer by My sal verblyf, Wie sonder begin en einde en oral is, Wie van ewigheid tot ewigheid is. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205