BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 316

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Onverskilligheid van mense verg harder slae 6030 Hoe hopeloos is die toestand van tallose mense op aarde nie, omdat hulle niks doen om hulle siele tot volwassenheid te bring nie. Hulle gedagtes is altyd net aards gerig en hulle klim nooit opwaarts omhoog nie. Nooit betree hulle die geestelike gebied, nooit vra hulle hulself af waarom hulle op aarde is nie. En elke gesprek daaroor vermy hulle, omdat hulle niks meer wil weet as net dit wat vir hulle liggaamlike lewe nuttig blyk te wees. En so is die meeste mense op aarde ingestel, ten spyte van ywerige arbeid van die dienaars van God om hulle wakker te skud uit hul verkeerde denke. Die Woord van God word oral heen gelei. Oral weerklink vermanende en waarskuwende stemme. Maar die mense sluit hul ore, want die lokstem van die wêreld is sterker en hulle volg dit gewillig na. Die ergste gebeure in die wêreld raak hulle skaars. Die skielike sterfte van mense is vir hulle geen aanleiding om na te dink oor die verganklikheid van die aardse nie. Hulle hoor dit en spandeer verder geen aandag daaraan nie. Katastrofes van die grootste omvang verstoor nie hulle rus nie, solank as wat hulle net nie self daardeur getref word nie. En die nood van hul medemens beroer hul harte nie genoeg, dat die wil om te help, gestimuleer word nie. En dit is 'n vreeslike en troostelose toestand, omdat die uitwerking daarvan geestelik is, omdat die siele van hierdie mense hulself in die grootste duisternis bevind en moeilik tot die lig sal kan kom, solank as wat die mense hulself tevrede gestel voel met aardse goedere en genietinge. Die satan het waarlik die mag op hierdie aarde, want die mense self het dit aan hom gegee. Elke gedagte behels slegs die bewerkstelliging van wêreldse doeleindes en van vroeg tot laat werk hulle vir hul liggame, wat egter vergaan. En al sou die dood ook ryklik oes in hul omgewing, word min daardeur geraak, omdat hulle nie getref was nie. En dus kan die mense deur niks meer ontsteld raak en daartoe gebring word om hulle wil te verander nie, omdat alles van hulle wegskram en geen indruk agterlaat nie. Daarom moet die gebeure steeds smartliker op die mensdom afkom. Die verwysings na die verganklikheid van die lewe en besit moet altyd duideliker gegee word. Die elemente van die natuur moet altyd met meer geweld uit hul ordening tree, sodat die harte van die mense kan skrik en om die doel en die oorsake vra van dit wat die wêreld in opskudding bring. En God sal sulkes ook toelaat. Hy sal aan die mense tekens stuur. Maar of hulle daarop sal ag slaan, bly aan hulself oorgelaat. Hy wil red, maar Hy sal niemand oorhaal om sy wil te verander nie, maar altyd weer in 'n duidelike taal praat wat almal kan verstaan. Die aarde gaan haar einde tegemoet en ook die kennis daarvan sal in die wêreld versprei word. En hulle wat op die tekens let, sal hulle nie afsluit vir hierdie aanwysings nie. Hulle sal glo en hul voorberei. Maar waar duisternis is, daar help die tekens en leidrade niks nie en die mense sal die liggaamlike en geestelike dood tegemoetgaan deur eie skuld. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205