BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 32

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Weersiens in die hiernamaals - Graad van voltooiing 5360 Daar is 'n geluksalige weersiens in die geestelike ryk vir almal wat met 'n bepaalde rypheid die aardse bestaan verlaat en dus in staat is om met geestelike oë te sien. Dit wil dus sê dat die goeies mekaar weer sal sien, maar die eenvoudiges vir tyd en wyl nie, totdat hulle ook verander het en goed wil wees. Daar is 'n sekere vlak van insig nodig vir die wesens om mekaar te kan sien, want ook die volledige eensaamheid waarop hulle aangewese is, moet die eerste groot opvoedkundige uitwerking hê, dat hulle solank oor hulle toestand sal nadink, totdat hulle die punt bereik het waarby hulle verder gehelp kan word. Slegte wesens sal weliswaar saam met soortgelyke slegtes wees, tog bly elke wese onherkenbaar vir die ander. Hulle herken mekaar wedersyds slegs aan hul handelswyse as teenstanders en bestry mekaar daarom steeds. Maar die siele wat nog vir verbetering vatbaar is, wat sonder geloof gesterf het en tog nie tot die heeltemal slegte siele gereken kan word nie, moet tot insig van hul erbarmlike toestand gebring word, om uiteindelik 'n verandering daarvan na te streef, wat dan al 'n tree opwaarts beteken. Die eensaamheid kwel sulke siele in die besonder wat vurig na hul geliefdes verlang en hulle nie kan vind nie. Hul geliefdes kan egter in hul nabyheid wees en hulle wil help, maar vir die onvolwasse siele bly hulle onsigbaar, tot hulle na verandering van hul gesindheid, hul bereidwilligheid toon om ingelig te word. Dan tree hul geliefdes hulle dikwels tegemoet, maar nog steeds sonder om herken te word. Eers by 'n sekere graad van volwassenheid mag hulle hulself aan die siel bekend maak en dan is dit 'n onuitspreeklike geluk, wat ook steeds 'n aansporing is om opwaarts te gaan vir die siele wat nou eers die werklikheid van die geestelike ryk ingesien het en gewillig is om by die Wil van God aan te pas. 'n Voortydige weersiens in die hiernamaals sou tot so ‘n mate kompulsief op die wesens inwerk, sodat hulle nou aan `n voortlewe van die siel sou moet glo, terwyl hulle baie dikwels self nog nie van hul eie dood bewus is nie, maar slegs dink dat hulle na 'n ander gebied verskuif is en hulself daarom dikwels teen hul lot verset. Hulle moet egter deur eie nadenke sovêr kom dat hulle hul om hulp roepend tot Jesus Christus wend. En die geloof in Hom moet hulle self verkry wanneer hul van die kant van die hulpvaardige wesens die kennis daaroor bygebring word. Hulle moet hul nood besef, hulle magteloosheid en ook die uitweg: Jesus Christus, die goddelike Verlosser. Dan eers kan hul soveel lig toegestuur word dat hulle self siende word. Maar sonder hierdie geloof is hul gees verduister en onderskei hulle niks anders as net 'n buitengewoon troostelose, verlate streek waar hulle onophoudelik in nood en kwelling deurtrek, want hulle ly gebrek en hul leed is ontsettend. En hulle vind geen uitweg totdat hulle vir hulself flink die waarheid te kenne gee en probeer om hulself te verander, of ook deur stug in opstand te kom, sink hulle nog dieper weg en verhard hulle volledig in hul gevoelens. Hulle is nooit verlaat deur hul geliefdes nie, maar volgens Goddelike wet is word toegang so lank ontsê, totdat die siel na bo verlang, tot sy 'n verbetering van haar toestand wil en haar gedagtes sagkens en vraend word. Dan word hulp van alle kante aan haar gebied en kan sy baie vinnig omhoog gaan en al haar geliefdes terugsien. Maar 'n onbeskryflike geluk word aan diegene gegee wat van hierdie aarde af in die lig weggaan en daarbo al hul geliefdes terugvind wat vóór hulle die geestelike ryk binnegegaan het. (Vervolg: BD. 5365)

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205