BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 332

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Komende tyd van ellende 6067 Julle gaan ‘n groot tyd van ellende tegemoet en ‘n sterk geloof sal vereis word om meester van hierdie droefnis te word. Want met julle liggaamlike krag sal julle dit nie kan afweer nie, maar wel met geestelike krag. Dit sal egter ‘n nood wees wat julle terwille van julle geloof sal tref, omdat die laaste tyd aangebreek het, waarin die beslissing van julle almal geëis sal word. Die aardse nood wat dit sal voorafgaan, sal weliswaar ook onafwendbaar wees, (omdat dit die laaste periode op hierdie aarde sal ingelei) en sal wel alle mense tref en ‘n wekroep wees vir almal. Maar hierdie nood sal deur ‘n natuurramp veroorsaak word en sal daarom ook meer berustend gedra word. Maar die groot nood wat die mense terwille van die geloof aangedoen sal word, sal geestelike oorsake en geestelike uitwerkings hê. Want nou eis beide die mense en God se teenstander ‘n beslissing; en dus ook God Self. En jou lewe in die Ewigheid sal van hierdie beslissing afhang. Daar word van die mense gevra om die geloof in God te verloën en hulle word dus gedwing tot ‘n beslissing deur die soewereine mag. En dan sal ‘n buitengewoon sterk geloof nodig wees om hierdie eis te trotseer en om God openlik voor die wêreld te bely. Wie egter die wil daartoe sal hê, sal ook die krag hê om dit te weerstaan. Want dit sal diegene van God toestroom wat Hom sonder vrees sal bely. Groot nood sal ontstaan deurdat God se getroues bomate verdruk sal word deur hul teenstanders en aards baie benadeel en verkleineer sal word, sodat die weiniges ‘n mikpunt sal wees waarteen op goddelose wyse tekere gegaan sal word. ‘n Sterk geloof weer alle aanvalle af, ‘n swak geloof is wankelmoedig en het hulp nodig. Maar dit sal ook verkry word indien die wil na God verlang. En hierdie tyd moet aanbreek, omdat die dag van die einde steeds naderkom en die skeiding van die geeste moet voor hierdie tydstip plaasvind. Baie mense sal nog uit dié lewe opgeroep word, wat ongetwyfeld sou gesink het tydens so ’n ellende. Daarom laat God slegs die sterkes in die lewe, wat kragtens hul geloof weerstand sal kan bied. Hy weet egter ook wie onweerstaanbaar na die diepte streef en waarby elke wilsverandering onmoontlik sal wees. En ook hulle laat Hy in die lewe, omdat hulle sal vervul wat verkondig is, dat die bokke van die skape geskei sal word, omdat die groot reiniging sal plaasvind op hierdie aarde, waarop dan weer ‘n tyd van vrede en geregtigheid sal volg. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205