BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 334

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

God se vermanende stem - Nuwe tydperk 6079 Laat die stem van God nie ongehoord by julle ore wegsterwe nie, want daar breek ‘n nuwe tyd aan, ‘n nuwe tydperk wat julle wel sal kan meemaak, wanneer julle sal ag slaan op dit wat God Self aan julle sê, wanneer julle aan Sy Stem gehoor gee en julle korrek vorm soos wat die nuwe tydperk dit sal verg. Want slegs hierin sal die mense, wie in die nouste verbinding staan met God, op aarde vertoef, Wie dan ook (geestelik) te midde van Syne sal vertoef op aarde. En hierdie omgang met God sal ook ‘n ingesteldheid van die mens verg wat so 'n noue verbintenis sal toelaat. Maar dit sal julle mense nog in hierdie laaste tyd kan bereik, want daarom spreek God julle Self aan, sodat julle uit Sy Woorde die noodsaaklikheid kan insien en ook die krag kan put om julleself te omvorm tot wesens van liefde, waarsonder ‘n lewe op die nuwe aarde ondenkbaar is. Wat julle nie uit eie beweging sal doen nie, moet julle doen wanneer God dit vir julle op die hart druk, so nadruklik en begryplik dat julle onder die indruk daarvan sal kan wees, wanneer julle maar net na Sy stem sal let, wanneer julle Sy woorde ter harte sal neem en dit navolg. Om in die lawaai van die wêreld die Stem van God te hoor, verg eerstens julle wil, dan sal Sy Stem in julle klink, regstreeks, of julle sal tevrede gestel luister wanneer God deur Sy boodskappers tot julle spreek, - julle sal die stem van die Vader herken, Wie besorg is oor julle en julle wil help om die weg uit ‘n toestand van dood te vind, Wie die lewe vir julle toeganklik wil maak. Maar julle sal self die weg moet gaan wat na die lewe voer. En op hierdie weg toon God julle deur Sy Woord. Hy onderrig julle Self en Sy onderrigting is waarlik duidelik en ondubbelsinnig en dit kan in julle ‘n helder lig ontsteek, wanneer julle maar daarop sal ag slaan en dit nie by julle ore laat wegsterwe nie. Of julle dit wil glo of nie, die aarde gaan ‘n nuwe tydperk van ontwikkeling binne en ook hierin sal sy deur mense bewoon wees, maar wie in ‘n ander toestand sal moet wees as julle wat tans op aarde is. Maar daar is vir julle nog ‘n verandering moontlik, want julle sal self die graad kan bereik wat verblyf op die nuwe aarde sal toelaat, maar steeds net met God se hulp. Daarom klink Sy stem steeds weer vir julle en spoor julle aan om hierdie verandering van julle wese na te strewe en so 'n innige verbinding met Hom aan te gaan, sodat julle geskik sal wees om op hierdie nuwe aarde geplaas te word, wanneer die uur geslaan het. Want dit staan vlak voor die deur, spoedig is die termyn verby wat God vir julle mense op hierdie aarde gestel het en spoedig sal Hyself die omvorming van die aarde voltrek, wat ‘n nuwe tydperk van ontwikkeling gaan inlei. En met alles wat ongeskik sal wees vir die nuwe aarde, sal dit uitgeloop wees en passend tot sy geestelike rypheid, weer gekluister word in nuwe vorms. Luister na God se stem, wat julle aanmaan en waarsku, sodat julle tot diegene kan behoort wat deur Sy Wil gered sal word, wie Hy op die einde sal plaas in die paradys van die nuwe aarde. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205