BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 335

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Die teenstander se invloed - Verwoestings 6080 Dit behoort vir julle genoeg wees om te weet dat alles in My skepping voortgaan volgens My wil. Daarom sal My teenstander nie in staat wees om die skepping op die een of ander manier te beïnvloed nie, want hy is net in staat om die geestelike wese wat in besit is van 'n vrye wil, die mens, te beïnvloed, maar dan is dit andermaal sy doel om laasgenoemde so te beïnvloed dat die mens self sal probeer om die werke van die skepping in My teenstander se guns te verander. Wat die mens dus ookal in staat sal wees om te bereik, mag volgens My wil wees, maar dit kan ook ooreenstem met My teenstander se wil, omdat die mens van beide kante beïnvloed word. Maar enigiets wat buite die mens se invloedsfeer lê, kan nooit deur My teenstander geïmplementeer word nie, dit moet geheel en al toegeskryf word aan My aktiwiteit, want My teenstander het alle mag oor die skepping verloor, oor die geestelike substans wat nog gebind is. Maar juis as gevolg hiervan sal My teenstander al sy invloed uitoefen om die mense vernietigend aktief te maak, want dit kan die gebonde geeste vrystel, wat hy glo om weer besit van te kan neem. Dit sal ook onmoontlik wees vir hom, nogtans het die vrygestelde geestelike substans 'n ongunstige uitwerking op alles daarrondom, want dit het die orde verlaat en skep dus wanorde in sy omgewing. Dit kan dus 'n bestaande natuurlike wet ontwrig. Dit is dus indirek inderdaad My teenstander se werk, maar altyd deur die menslike wil, terwyl slegs My wil voldoende is om die orde te hervestig en om skeppend en konstruktief in die totale heelal te werk. Dus sal My teenstander se onvermoë hom planne van 'n waarlik sataniese aard laat bedink, deur mense te motiveer om die wêreld te vernietig, maar met die oog op verskillende doelwitte wat hulle aanhits tot intense aktiwiteit. Nie in staat om self vernietiging te bewerkstellig nie, sal hy dit slim verbloem as benutting van onbekende energie wat die moeite werd is. En hy sal genoeg mense op hierdie aarde vind om te voldoen aan sy wil en wat dus ook krag van hom sal ontvang vir alle soorte ontdekkings en resultate. Alhoewel die daaropvolgende natuurrampe slegs die skeppings sal affekteer wat deur My wil ontstaan het, kan dit nogtans nie beskou word as 'n direkte uitdrukking van Satan nie, maar dit sal altyd ontwrigtings van die orde wees wat deur die wil van die mens veroorsaak is, al sou hulle van groot belang in die fase van geestelike ontwikkeling wees, vir beide diegene van vrye wil, asook die wat nog gebonde is, want hulle weg van ontwikkeling sal onderbreek word en sal dus My teenwerking benodig, sodat die ontwrigting weer herstel sal word, sodat die onderbreekte ontwikkeling kan voortgaan. My teenstander se plan sal beslis misluk, want hy sal nie die vrygestelde geeste kan herwin nie, maar hy sal die mense wen wat deur hom verslaaf sal wees, die siele wat reeds verder gevorder het, maar hy sal alle reg op hulle verloor deur die komende hernieude verbanning. My teenstander se invloed op die mens se vrye wil is groot, maar hy het geen beheer oor enige geskape wese, behalwe die mens nie. Hy kan niks implementeer as 'n persoon se wil weier om aan hom oor te gee nie. En alles wat ontoeganklik is vir 'n mens, wat nie deur menslike wil beïnvloed kan word nie, is altyd My bestuur en werke in die heelal en nooit My teenstander, wat van alle gesag gestroop is, se uitdrukking van mag nie, maar hy sal doen wat dit ookal sal verg om die menslike wil onderdanig te maak, ten einde sy plan deur die mens te laat implementeer en so julle ondergang veroorsaak. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205