BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 336

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Wetenskaplike “suksesse” aan die einde van ‘n aarde-periode 6081 Die einde van ‘n ontwikkelings periode sal aanbreek wanneer die mense so vêr uit die goddelike ordening weggegaan het, dat hulle hulself bevoeg voel om in die skeppingsplan van God in te gryp, omdat hulle nie meer aan God as die alles voortbringende Mag glo nie en daarom dink dat hulle al die bestaande self kan beheer. Die mense het weliswaar as erfdeel van God ook ‘n skeppende Gees gekry en kan selfs hierdie erfdeel in hulle nog meer laat toeneem. En met hierdie skeppende gees kan hulle, met God se hulp, die skynbaar onmoontlike tot stand bring en bereik – en daarby sal hulle tog in God se ordening bly, solank hulle die krag om self te skep uit God verkry. Hulle sal egter dadelik uit hierdie ordening tree, indien al hulle planne slegs aards gerig sal wees, wanneer hulle hul van God as die voortbringende Mag afskei en slegs suiwer verstandelik eksperimenteer. Wanneer hulle dus die goddelike skepping as proefobjek gebruik, sal hulle hulself so tot handlangers van satan maak, wie hom ten doel gestel het om alle skeppings te verwoes. En aan die einde van ’n aardse periode is die mensdom steeds vol aardse wysheid. Dan glo die wetenskaplikes dat hulle die sleutels tot alle gebiede gevind het - en maar selde was die geestelike weg gevolg wat God aangewys het om tot ware kennis te kom. Sonder God is alle weë egter gevaarlik, sonder Hom is alle suksesse twyfelagtig en sonder Hom betree die mense gevaar sones, omdat hulle dan gelei word deur hom wat nie opbou nie, maar slegs die ondergang wil hê. Hy laat die mense weliswaar glo dat hulle opbouend besig is, terwyl hulle eintlik hul eie graf grawe, dus bydra tot die ondergang van die ou aarde. Want die skynbare vooruitgang van die wetenskap is die werk van satan, die werk van God se teenstander, wie die mense aanspoor tot die grootste verstandelike inspanning, maar met uitsluiting van goddelike ondersteuning. Die mense van die eindtyd sal daarom probeer om alle kragte van die natuur vir hulle nuttig te maak, maar hulle sal dit nie volgens God se wil doen nie. Hulle sal inteendeel uit die goddelike ordening tree en die gevolge daarvan sal baie gou sigbaar wees. God het egter die wil en handeling van die mense sedert ewigheid voorsien en daarom wys Hy steeds weer op dit wat gaan kom, want Hy weet wanneer, waar en hoe die verkeerde menslike denke homself sal openbaar. Daarom onderrig Hy die mense oor hul verkeerde denke en Hy wil hulle daardeur beweeg om hulle aan Sy Mag, Wie bo alles staan, toe te vertrou. Hy wil hulle waarsku teen die invloed van Sy teenstander. Hy wil hulle aanraai om in Sy goddelike ordening te bly en Hy sal almal beloon wat na Hom sal luister en Hom sal erken as hul God en Skepper van ewigheid. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205