BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 337

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Ernstige woorde van die Hemelse Vader - Arts - medisyne 6084 Wat Ek julle gee, is vir julle siele waarlik heilsame medisyne waardeur sy gesond kan word, waardeur sy bekwaam word om vir haar die ewige lewe in saligheid te verwerf. Maar wat se nut het medisyne as julle wel haar genesende krag ken, maar nie daarvan gebruikmaak nie? Wat se nut het dit vir julle, as julle My Woord wel aanhoor, maar nie daarvolgens leef nie, dat die krag van My Woord dus nie in julle werksaam kan word nie? Julle besit ‘n heel doeltreffende geneesmiddel, maar julle beproef nie sy werksaamheid nie. Julle laat julle deur My, julle siele-arts, adviseer, maar julle volg nie My voorskrifte op nie. En sodoende kan julle ook nie gesond word nie, ofskoon julle in die hande van die beste Arts is. Julle wil voer dit nie uit wat Ek julle aanraai nie en daarom bly julle in julle armsalige toestand. Die nood van julle siel verminder nie daardeur nie, sy moet vêrder ly, omdat julle die hulp van haar weerhou. En die leed van julle siel het ook sy uitwerking op julle deur aardse nood, omdat Ek julle daardeur tot nadenke wil bring, sodat julle kan bemerk dat julle lewenswyse nie korrek is nie. Dat dit ‘n gevaar is vir julle siel, dat sy daarom op haar hoede moet wees om nie haar lewe te verloor nie. Ek kan julle altyd net dit aanbied wat julle siel sal help. Maar as julle My middele nie aanneem nie, dan sal julle siel siek en ellendig bly en haar nooit in ‘n geestelike lewe kan verheug nie. Dit sal julle dus nie baie help as julle My Woord wel aanhoor, maar julle geen moeite sal doen om daarvolgens te lewe nie. Want eers as julle volgens My Woord begin werk, deurdat julle My gebooie van liefde vervul, eers dan kan julle ook My Krag ontvang. Eers dan, wanneer julle in liefde werk, word julle met My Liefdeskrag vervul en dit beteken genesing vir julle siele, dit beteken ‘n lewe in lig en krag. En daartoe sou Ek julle almal wil help, daarom vermaan Ek julle almal dringend om My Woord in julle hart te oorweeg en ook daarvolgens te handel. Ek vermaan julle om nie ligweg met die lewe van julle siel om te gaan nie, maar haar onverwyld die krag te laat toekom wat haar sal help om gesond te word. Ek vermaan julle om My om hulp te vra as dit julle nie slaag nie, as julle te swak is om julle wil te verwesenlik. Ek sal aan julle die nodige krag verskaf as julle julself maar vol vertroue tot My sal wend, as julle My in julle hart aanroep en aan My julle swakheid bely. Want Ek is julle Arts, Ek is julle Helper, Wie julle nooit eensaam aan julle lot sal oorlaat nie en Wie almal wil red wat siek is na liggaam en siel. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205