BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 342

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Stry met die swaard van die mond 6089 “Wat julle in daardie uur ingegee word, spreek dit uit!” Hierdie woorde het Ek op aarde gespreek met die oog op die ellende wat oor julle sal kom voor die einde, omdat julle verantwoording sal moet doen voor aardse magte, omdat julle vir julle denke en handeling sal moet verantwoording doen en daar van julle verwag sal word om My te verloën. Vrees dan nie en wees nie besorg oor wat julle moet spreek nie, maar spreek sonder skroom, soos dit vir julle gegee word om te spreek. Want deur die tussenkoms van My Gees sal Ek julle woorde in die mond lê, juis bestem vir hulle wat julle tot spraak aanmaan. Almal wat My trou wil bly, sal Ek bystaan en sal hulle krag gee om te kan weerstaan. Alle vrees sal verdwyn en julle sal van My bewus word en julle sal vol vertroue wees dat Ek julle nie verlaat het in hierdie nood nie. En julle sal diegene nie vrees wat julle bedreig nie, omdat julle sal weet dat Een sterker is as hulle en dat hierdie Een aan julle sy staan en julle waarlik geen onreg sal laat oorkom nie. Maar julle sal moet stry met die swaard van die mond. Julle sal alle teenwerpings moet weerlê en ook kan, omdat dit nie meer julle sal wees wat spreek nie, maar Ek wat Self deur julle sal spreek. En My Woorde sal waarlik nie hul uitwerking mis nie. Want dit gaan daaroor om ook nog vir hulle tot nadenke te bring, want ook onder hulle sal nog swak en besluitelose mense wees wat op ‘n kruispad beland het en nie weet waarheen hulle hulself moet wend nie. En aan hulle sal die weg gewys moet word. Indien hulle die weg sal wil gaan, sal hulle salig geprese wees. Indien hulle dit egter oor die hoof sien, sal hulle moeilik weer ’n keer die genade kry dat ‘n leier hulle sal aanspreek om hulle op die goeie weg te probeer bring. Want in hierdie tyd kan nie anders as met die swaard van die mond gestry word nie en hoe oortuigender My verteenwoordigers op aarde sal spreek, des te meer sal hulle diegene wen wat hul nog vyandiggesind sal wees. En dit is ook volgens My wil dat julle julself dan innig met My sal verbind, omdat Ek nou Self deur julle kan spreek tot hulle wat Ek nog vir My wil wen. Ek weet dat die tyd sal aanbreek waarin dit uiters moeilik sal gaan, waarin julle uitermate verdruk sal word en julleself sal moet verantwoord. Maar dink dan aan My Woorde, sodat julle julself nie angstig sal afvra wat julle moet spreek nie. Laat julle gelowig oor aan My en My werk en julle spraak sal wys wees, sodat geeneen van julle teenstanders iets daarop sal kan antwoord nie. Julle wat My wil dien, het geen vyand te vrees nie. Want julle stry vir My en aan My sy en Ek sal julle waarlik ook tot die oorwinning lei. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205