BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 344

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Aardse bestaan, - daad van genade – Terugkeer na God 6096 Dit is 'n daad van onmeetlike genade van God dat julle as mense op hierdie aarde mag lewe. Want julle het onverdiend 'n moontlikheid om weer in besit van lig en krag te kom, wat julle eens vrywillig weggegee het. Julle sonde teen die ewige Liefde was so enorm, dat die ewige verdoemenis ‘n regverdige straf daarvoor sou gewees het. Want julle het in opstand gekom teen die hoogste en mees volmaakte Wese, aan Wie julle jul bestaan te danke gehad het, Wie se oorgrote Liefde julle in die lewe geroep het. Julle het hierdie Liefde verwerp. Julle bring Hom Wie julle slegs onbeperkte Liefde geskenk het, vyandskap toe. En julle het daardeur 'n kloof tot stand gebring tussen Hom en julle, wat vanuit julself nooit oorbrug sou kon word nie. En ten gevolge sou julle lot ewige skeiding van God gewees het, wat dieselfde is as ewige verdoemenis in duisternis en kwelling. Maar die Liefde van God het julle nie opgegee nie. Sy het middele en weë gevind om die afstand tussen Hom en julle te verklein, om julle weer na Hom toe te lei. En daartoe behoort ook die lewe op aarde as mens, wat daarom 'n besondere daad van genade van God is, omdat julle sonder julle eie verdienste op 'n weg gelei word wat regstreeks na God terugvoer, indien julle dit so sal bewandel soos wat dit God se wil is; as julle gedurende die tyd van julle aardse bestaan julle wil onder die wil van God geplaas het. Alle herinneringe aan julle val is van julle ontneem. Julle word nou as selfstandige wesens slegs voor een keuse geplaas, naamlik om goed of kwaad te wil, te dink en te handel. Julle is sondig deur julle vroeëre opstand teen God. Maar julle sal hierdie sonde weer kan goedmaak. Julle sal vry kan word daarvan, indien julle julself nie tydens jul aardse lewe teenoor God plaas nie, maar julleself bewustelik op Hom rig, wanneer julle wil goed is. Dan sal julle wandel op aarde goed wees. Dit sal ooreenstem met die wil van God en julle sal dan die beproewing van julle wil deurstaan het. Julle sal julle vir God uitgespreek het, teenoor Wie julle eens vyandig gestaan het. Die oorgrote Liefde van God het hierdie geleentheid vir julle geskep om weer na Hom terug te keer, om lig en krag in volheid in ontvangs te kan neem om weer julle oertoestand te bereik. Dit is 'n daad van genade. Julle sal dit slegs vir julleself waardig kan maak, deurdat julle dit ten volle sal benut, deurdat julle Sy oneindige Liefde op julle sal laat inwerk en Haar beantwoord deur julle volledige onderwerping aan Haar. Want julle sou uit eie krag nooit die terugkeer na Hom kon voltrek nie. En slegs hierdie onverdiende genade van die beliggaming as mens, kan die terugkeer na God moontlik maak, wat daarom nie hoog genoeg waardeer kan word nie en wat eers werklik besef sal word wanneer die siel haarself weer in die toestand van lig en krag sal bevind. Dan eers sal sy insien wat sy was, wat sy is en nog moet word. Dan eers sal sy ook die oneindige Liefde van God besef, Wie sy eens weerstaan het. En dan sal sy Hom liefhê met alle innigheid en sal ook in hierdie liefde haar geluksaligheid vind. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205