BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 348

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Laaste dag - Uur van rekenskap - Vergelding 6103 Of julle hoog, of laag, arm of ryk, jonk of oud is, eendag sal julle rekenskap moet gee vir jul manier van lewe op aarde wanneer julle laaste dag aangebreek het. Niemand sal in staat wees om hierdie aanspreeklikheid te vermy nie, want eendag sal die uur van afrekening kom, die uur van oordeel wat sal beslis oor die toestand van julle siele en julle daaropvolgende lot. Alhoewel julle mense die siel se lewe na die dood betwyfel, alhoewel julle meen dat die lewe beëindig is na die dood van die liggaam, sal julle ook nie die laaste Oordeel ontsnap nie en tot julle afgryse sal julle besef dat julle verkeerd gedink het en dat jul lewe 'n vermorsing van tyd was, want net enkeles van hulle wat die lewe na die dood ontken het, sou 'n lewe van liefde geleef het. En hierdie enkeles sal begin om te verstaan en die begeerte hê om reg te maak wat hulle verkeerd gedoen het. En hulle sal gou helpers vind om hulle te help in hulle geestelike ontbering. Maar waar alle geloof ontbreek en min liefde teenwoordig is, sal dit ’n bitter uur van oordeel wees, want die lot wat hulle beskore is sal ooreenstem met hul toestand van volwassenheid, sonder krag en lig en hulle sal hulpeloos vegeteer in folterende duisternis. Geen siel kan hierdie lot ontsnap nie, selfs al het sy die mees betroubare posisie van onderskeiding op aarde beklee, want almal wat nie vir hulself 'n geestelike kleed op aarde geskep het nie, sal arm en naak aan die anderkant kom. Dit is hulle wie slegs gesorg het vir die liggaam, maar nie vir die siel nie, wie se bedoelings en gedagtes net oor aardse besittings gegaan het en wat hoegenaamd geen geloof in vergelding, in 'n lewe na die dood, gehad het nie. Om vir haar geestelike bekleding te skep in die Ryk hierna, wat op verbetering dui, is ongelooflik moeilik vir die siel, maar nie onmoontlik nie. Maar dit neem dikwels 'n lang tyd voordat sulke siele die wil daarvoor kan bymekaarbring. En omdat die siel die omvorming self moet aanpak, kan dit dikwels ewighede neem voordat sy besluit om dit te doen. Mense op aarde oorweeg nie hul einde en die verantwoordelikheid wat hulle nader nie, gevolglik berei hulle hulleself nie daarvoor voor nie en indien, na hulle dood, hulle hul situasie net vaagweg besef, sal hulle nie meer in staat wees om dit te verander nie, omdat hulle nie die krag sal hê wat hulle op aarde in oorvloed tot hulle beskikking gehad het nie. Want net soos liefdevolle dade die siel help om op aarde volmaaktheid te bereik, so is dit ook in die Ryk hierna, maar liefdevolle dade beteken: Die wil om te gee, te help en te bevredig. Die siele kom egter in 'n baie swak toestand daar aan en besit niks wat hulle in staat sou stel om te gee nie, hulle het geen krag ten einde in staat te wees om te kan help nie, hulle is self beroerd en kan dus nie geluk skenk nie. Hulle is arm en ellendig en het self hulp nodig. Mense besef nie dat hulle eendag sal maai wat hulle op aarde gesaai het nie. Maar volgens die goddelike geregtigheid, moet alles vergoed word en almal sal volgens meriete ontvang. Elke siel sal die lot moet aanvaar wat sy bekom het deur haar lewe op aarde. En die uur sal vir elkeen aanbreek om homself te regverdig, die uur van oordeel kom vir elke siel op haar laaste dag. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205