BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 352

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Kragtige geloof – Sukses - Liefde 6110 Met ‘n sterk geloof en My hulp sal julle enigiets kan bereik, selfs as dit vir julle onmoontlik lyk, want niks is vir My onmoontlik nie. Maar die Gees van Liefde moet in julle werksaam wees, - alles wat julle doen of wil bereik moet op liefde gegrond wees. Dan sal My Liefdeskrag, wat julle deur julle liefde bereik het, onbetwisbaar aktief moet word. En so sal julle in staat wees om alles te bereik wat julle vir My en My Koninkryk wil doen, want dan sal jul liefde vir My en julle medemens die dryfkrag wees wat gevolglik die invloei van My Liefdeskrag in julle sal waarborg, indien julle slegs glo. Vaste geloof is ’n belangrike faktor vir julle sukses, wat nietemin sekerlik aanwesig sal wees waar daar liefde is. En as julle geloof in My hulp begin verswak, oordink dit dan ernstig in julle hart dat Ek, na alles, die Liefde self is, dat Ek julle liefhet en julle daarom niks sal weier nie, behalwe wat julle siele sal skade doen, wat julle in elk geval nie sal vra wanneer julle begin het om in liefde te leef nie. Want dan sal julle verligte Gees ook besef waarom julle nie so ’n versoek moet rig nie. Wanneer julle egter aardse teenspoed ondervind, wanneer julle swaar gebuk gaan onder jul kruis, wanneer julle jul in gevaar van liggaam en siel bevind, kom dan na My toe met vertroue en julle sal My Liefde ondervind en julle gebede sal aan julle gegun word, omdat Ek julle liefhet. Keer op keer moet julle My diepgaande liefde in gedagte hou, wanneer julle gevaar loop om vertwyfeld te raak, wanneer julle geloof swak is. Ek sal nie My rug op julle draai nie, selfs al sou julle sondig, selfs nog minder as julle in die moeilikheid is. Daarom, glo en vertrou en julle sal aardse hulp ontvang en glo en vertrou dat Ek julle ook geestelik sal ondersteun sodra julle My van diens wil wees. Julle moet nooit twyfel dat julle sukses sal behaal nie, want julle kan altyd gebruikmaak van My Krag, wat vir almal beskikbaar is wanneer julle planne gegrond is op liefde vir My en julle medemens. Met My en My Krag sal julle alles bereik wanneer julle slegs vas en sonder twyfel glo. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205