BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 353

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Vrees nie! 6111 Vrees nie – maar glo net! Niks sal julle beangs kan maak nie, niks sal julle ontstel nie, wanneer julle slegs vas en onwankelbaar sal glo. En so kan ‘n sterk geloof vir julle ‘n makliker lewe op aarde beteken, omdat daar dan niks is wat julle vrees nie en julle sorgeloos sal kan voortgaan, - die gedagtes altyd slegs op Hom gerig, Wie julle sal help in alle nood. Julle sal innerlik steeds vas oortuig daarvan moet wees dat julle ‘n Vader in die hemel het wat oor Sy kinders waak en hulle nie in hul nood sal verlaat nie, omdat Hy Sy kinders liefhet. Hierdie vaste oortuiging is reeds die sekerheid dat dit so is. En wat sou daar nou sterker kan wees as julle Vader in die hemel? Geen mens op aarde en geen wese van die duisternis is in staat om Hom weerstand te bied nie en daarom hoef julle nie te vrees dat enige mens op aarde of enige wese van die duisternis julle skade kan berokken nie, wanneer julle in God se oorgrote liefde glo en in die beskerming wat Hy julle beloof het. Want Sy Woord lui: “Kom almal na My toe, vra en vir julle sal gegee word, klop en vir julle sal oopgemaak word!” Hef julle oë op na My, van Wie julle hulp kom [Matt. 7:7]. Wanneer julle sal slaag om hierdie Woorde van Sy liefde jul eie te maak, wanneer julle jul daarmee deur die Vader aangespreek voel, dan sal julle geen twyfel meer daarteen inbring nie en ten volle gelowig wag totdat daar vir julle hulp sal kom. Daar bestaan niks wat Hy nie sou kon wegneem, niks wat vir Hom onmoontlik is nie. En daarom is daar altyd ‘n oplossing, ook wanneer julle dit self nie sien nie. Hy vind waarlik die middel om die saak mee op te los, Hy vind ‘n uitweg uit alle nood. Bedink hierdie woorde diep in julle hart, totdat alle twyfel verdwyn, totdat julle julself onbevreesd aan Hom kan toevertrou en geduldig wag, want Sy Liefde gaan uit na julle, Sy kinders. En hierdie Liefde hou nooit op nie. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205