BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 354

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Stryd met die swaard van die mond 6112 Ek wil vir julle vrede bring en tog ook weer die swaard. Maar julle sal nie sodanig mag stry dat julle jul medemens skade berokken nie, dat hy liggaamlik of geestelik moet ly nie, - inteendeel moet julle stryd slegs daartoe dien dat die medemens vrede vind in homself. Julle stryd moet teen die leuen en die dwaling wees, die duisternis, wat julle wel sal kan verjaag, wanneer julle stry met die swaard van die mond, wanneer julle spreek in My Naam. Indien julle ernstig van plan is om ‘n egte stryder vir My en My Ryk te wees, sal julle spreek, gedryf deur My Gees, dan sal julle nie hoef na te dink oor dit wat julle sal sê nie, maar: “Ek sal dit vir julle in die mond lê”. En julle sal stry met die swaard van die mond, omdat Ek Self die swaard hanteer. Maar ‘n stryd met die wapen in die hand is vêr van julle. Want so iemand sondig teen die naasteliefde en sonder liefde sal julle nooit vrede kan skenk nie, dit sal slegs die hart van die mens in geweldige beroering bring en haat en liefdeloosheid sal probeer om vergelding te vind. Glo My dat julle julself op ‘n harde stryd sal moet voorberei, want mense sal julle aanvat deurdat mense dit wat julle glo as niksseggend en ongeloofwaardig sal voorstel en julle dus ook sal uitdaag om julleself te verdedig. En dan sal julle slegs op My moet vertrou, sodat Ek julle die korrekte aanwysings kan gee. En as julle nou aan My kant staan, dan kom daar vir julle van My kant af ook die insig, dan sal julle spreek in My Gees, omdat julle My en My Naam verdedig het. Dan sal julle ware stryders vir My wees, wat in julself die vrede het en dit ook aan julle medemens kan bring. Want slegs Ek kan die vrede laat neerdaal in die harte van die mense, maar vir hierdie vrede sal ‘n stryd dit voorafgaan en vir hierdie stryd maak Ek julle geskik, as julle maar net wil toetree tot die leër van My stryders en My erken as julle Leëraanvoerder. Die stryd wat julle vir My en My Naam sal stry is en bly steeds ‘n heilige stryd waartoe Ek julle oproep, terwyl daarenteen, ‘n geveg met die wapens in die hand, nie My Wil is nie, solank as wat dit slegs gevoer word uit ‘n sug na mag en eieliefde, solank as wat elke edele motief ontsê moet word. Stry met die swaard van die mond, sodra My teenstander julle aanval, voer die stryd teen die duisternis, teen die onwaarheid, dan stry julle vir ‘n regverdige saak en My ondersteuning sal vir julle verseker wees. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205