BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 356

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

God se antwoord op gedagtes 6116 Julle sal altyd van My teenwoordigheid oortuig kan wees, wanneer julle gedagtes met My besig is, wanneer julle 'n gebed tot My stuur, wanneer julle deur gedagtes julle nood aan My toevertrou. Dan sal julle ook deur My aangespreek voel en julle sal slegs daarop hoef te let, welke gedagtes julle aanspreek wanneer julle stil binne-in julle luister. Want Ek antwoord julle, hoewel julle sal glo dat die antwoord julle eie gedagtes is. My wil en doel is dat alle mense in gedagte die verbinding met My tot stand bring, maar slegs weiniges doen dit. En daarom is dit tog vanselfsprekend dat Ek hulle met My teenwoordigheid gelukkig maak, omdat hulle hul in hul gedagtes op My rig. Want elk van sulke gedagtes tref My as 'n kinderlike roep wat Ek nie ignoreer nie, omdat Ek immers daarop wag. En die aard van die gedagtes bepaal My antwoord, solank julle nog nie so innig met My verbonde is deur werke van liefde, dat Ek julle ook heeltemal onafhanklik van julle denke kennis kan oordra nie, wat egter ook geloof vereis dat Ek deur die Gees met julle praat. Maar dan sal julle ook heeltemal oortuig wees van My teenwoordigheid, wat duidelik aan julle bewys word. Maar dat julle denke aan My aanleiding gee tot My teenwoordigheid en dat Ek My dan ook teenoor julle sal uiter, dit weet julle mense nie. Ook nie hoe maklik julle My daarom tot julle sal kan trek en ook steeds inniger kontak met My sal kan onderhou indien julle onbaatsugtige naasteliefde verrig, waardeur julle My, as die ewige Liefde, na julle toe trek. Dan sal julle die verbinding met My kan versterk en uiteindelik ook die graad van liefde bereik wat vereis word vir 'n duidelike werksaamheid van die Gees in en by julle. Julle moet slegs glo dat julle self julle God en Vader daartoe kan bring om by julle teenwoordig te wees deur gedagtes wat op Hom gerig is. Indien julle jul daaglikse lewe so beskou, dan sal julle spoedig elke uur wat julle nie aan My dink nie, as waardeloos beskou. Want as julle weet dat Ek by julle teenwoordig kan en wil wees, sal julle maar net gelukkig wees in stille verbinding met My, deur middel van gedagtes. En My sagte aandrang om werksaam te wees in liefde, sal julle nakom. En julle sal dan ook bewus word van die lig en die krag wat uit sulke kontakte met My na julle voortvloei. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205