BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 359

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Ware naasteliefde 6121 Om ‘n offer te bring ten gunste van julle medemens is ware naasteliefde, dan het julle jul naaste meer lief as julleself. En wanneer julle hom dieselfde gee as wat vir julle begerenswaardig is, dan het julle hom lief soos julleself. Ek verlang slegs hierdie naasteliefde; maar dit moet ook vrywillig beoefen word en dan sal dit vir julle geestelike seën oplewer. Indien julle tot offer bereid is, indien julle vrywillig afstand sal doen om aan julle naaste te kan gee, dan sal hierdie naasteliefde nog heelwat waardevoller wees en dus dan ook aansienlik groter vir julle siele. Die mens is ‘n sekere mate van eieliefde toegestaan, want dit is nodig vir die vervulling van die aardse opdrag, dat die mens sy liggaamlike lewe in stand sal hou, dat hy homself sal gee wat die liggaam nodig het om die aardse lewe te kan volbring. Hierdie eieliefde mag egter nie die maat oorskry, sodat hy nie aan sy naaste sal dink nie, sodat hy alles maar net vir homself sal toeëien en sy liefde dus verkeerd gerig word. Daarom het Ek die woorde daaraan toegevoeg: “soos jouself”. Die mens kan nou self die maatstaf kies vir sy denke en handeling. Hy moet, wanneer dit sy doel sal wees om My Wil te vervul, op dieselfde wyse aan sy naaste dink as wat hy bedag is op sy eie welsyn. En na gelang van die bereidheid van die hart om liefde te skenk, sal die mens nou makliker of moeiliker My gebod kan vervul. Wie sy naaste egter bo homself stel, sy hart is uitermate bereid om liefde te skenk en hy sal heel maklik tot voltooiing kom. Maar by alles word julle die vrye keuse gelaat. Ek het julle wel die gebod van die liefde gegee, maar wie dit nie nakom nie, ag nie hierdie gebod nie. En wie die liefde in hom het, het My gebod nie nodig nie. En dit is nou die korrekte liefde wat vanuit homself werksaam word, sonder om deur gebooie daaraan gehou te word. Die mens wat egter oplettend gemaak word op My gebod van die liefde, kan ook sonder innerlike drang werke van liefde verrig, in die begin egter slegs aangespoor deur die gebod, totdat die liefdesvonk in hom meer en meer ontvlam en dit die mens nou self gelukkig maak as hy teenoor die naaste in liefde handel. Maar dit het eers waarde wanneer die liefde die beweegrede daarvan is. Jy moet julle naaste liefhê soos jouself. Alle mense besit eieliefde en dit is ook reg so. Maar dit mag die liefde tot die medemens nie oortref nie, wat egter die geval is wanneer die mens by die nood van sy medemens verbygaan en glo dat hy niks kan gee nie, omdat hy self nie baie besit nie. Hy moet ook die weinige met hom deel en hy sal geen skade daardeur ondervind nie, want wanneer hy dit uit liefde doen, sal dit hom ryklik beloon word. Want Ek sal hom weer in dieselfde maat gee waarmee hy gemeet het. ‘n Liefhebbende mens bedink dit egter nie eers nie, maar gee ook wanneer dit opoffering verg. En sy loon sal waarlik groot wees in die hemel, want hy sal steeds ryker word, hoe meer hy die mense verbly. Hy sal baie liefde mag ontvang en met My verbind wees, omdat hy homself tot liefde verander het. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205