BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 361

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Die wil om die waarheid af te wys 6125 In watter nood bevind die mense hulle nie op aarde nie, dat hulle ontoeganklik geraak het vir die Waarheid van God? Hulle kan slegs in die Waarheid hulle heil vind en hulle verset hulle daarteen om die Waarheid aan te neem. Hulle verset hulle met ‘n uiters sterk wil teen die Waarheid, omdat hulle in dwaling en leuens vasgevang is. Slegs die suiwer Waarheid sou hulle lig kon gee, maar die mense sluit hulle daarvoor af en kan tog nie gedwing word om hulle weerstand op te gee nie. Dit is ’n bewys dat die teenstander van God groot mag het oor die mensdom en in die besonder gedurende die tyd van die einde. Dit is ’n bewys dat die hemelse ryk onder geweld ly en wie dit na hom toe wil trek, sal geweld moet gebruik. Hy sal ’n kragdadige stap moet neem en homself losmaak van alle bedrog, alle onwaarhede. Hy moet ook bereid wees om sy kennis op te gee, indien hy suiwer Waarheid wil ontvang. Bo alles moet hy die Waarheid begeer met al sy sinne. Dan sal hy die teenstander van God kan weerstaan en dan sal die mag van die teenstander gebreek wees. Wie gee julle mense die versekering dat die oue wat aangeneem is, ooreenstem met die Waarheid? Waarom klou julle so vas aan dit wat menslike onvermoë verbasterd weergee en julle dink nie aan die Woorde wat die Heer Self op aarde gespreek het nie? En Sy Woorde kan waarlik goed begryp word, wanneer dit nie net deur die intellek nie, maar ook deur die hart nagedink word. Sy Woorde kan inderdaad ook verkeerd uitgelê word, maar dit sal altyd die betekenis toelaat wat met die suiwer Waarheid ooreenkom. Maar dit is nie van toepassing op die woorde wat deur mense by die suiwer Evangelie van Jesus Christus bygevoeg is nie, want menslik gesproke woorde lê vas volgens hul betekenis. En dit is menslik gesproke woorde wat lei en gelei het tot groot dwaling en verwarring, maar was gelykgestel met die Woorde van die Heer, en sou slegs gelykwaardig gewees het, indien dit ‘n regstreekse werksaamheid van die Goddelike Gees was. Sulke woorde kom egter heeltemal met die Woord van die Heer ooreen. Julle sal vir julleself geen groter skade kan berokken as wanneer julle julleself vaslê in woorde wat die menslike menslik behandel het nie. Julle sal moet weet dat die gees van ooreenstemming, in die tyd toe Jesus Christus op aarde geleef het, baie meer duideliker merkbaar was as vandag, maar dat die mense mekaar daarom kon verstaan, omdat byna almal die sleutel van die ooreenkomste geken het en daarom was daar ook soms figuurlike vergelykings gebruik, wat egter in latere tye deur die mense woordeliks uitgelê was. Maar sodra julle die Woord van die Heer Self, in alle gevalle van twyfel, daarteenoor sal stel, sal julle ook die betekenis van figuurlike vergelykings verstaan. Maar nooit mag julle hierdie figuurlikhede vooropstel bo die Woord van die Heer nie. Hy het aan julle mense die suiwer leer gebring, Hy het julle uitsluitsel gegee en Sy Woord het nog suiwer bewaar gebly, maar word net dikwels ook verkeerd verstaan. Maar so is dit nie met die Woorde wat aan Sy suiwer evangelie bygevoeg is nie, want dit het nie onveranderd gebly nie. En menslike wil vervang af en toe die werksaamheid van die Gees deur verstandelike denke. En dit het byna onsigbare veranderinge teweeggebring, wat egter voldoende was om verwarring te stig, verkeerde leringe te laat ontstaan, wat waarlik 'n groot gevaar is vir die mensdom wat nog geestelik blind is. En dit is ook 'n rede dat God Hom steeds weer opnuut teenoor die mense uiter, - dat Hy, as die ewige Waarheid -, steeds weer die suiwer Waarheid na die aarde stuur, dat Hy Sy evangelie in alle suiwerheid aan diegene oorbring, wie in die verlange na die Waarheid, Hom daarom vra en bereid is om die Waarheid te verbrei. Weliswaar het die Gees van God steeds aan Sy dienaars die suiwer waarheid oorgebring, maar steeds weer sal die verstandsmense die werksaamheid van die Gees ongedaan maak, omdat ‘n vrye wil aan die mens gegee is, wat dan ook nie deur God aangetas sal word nie, wanneer hy homself - daartoe aangespoor deur sy teenstander - aan die suiwer Waarheid vergryp. Maar God sal steeds weer reinig wat mense verontreinig het. Die ewige Waarheid sal Haarself steeds weer openbaar, steeds weer sal die Lig van die Waarheid diegene toestraal wat – indien hy van goeie wil is - homself vir Sy straal van Liefde oopstel. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205