BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 362

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Motivering vir die menswording van Christus – Daad van erbarming 6130 Vol erbarming het Ek op die aarde neergekyk na die geknegte mensdom. Ek het hulle groot nood gesien, waaraan hulle weliswaar self skuldig was, maar Ek het ook die groot swakheid van die mense gesien, wie deur hul laste terneergedruk was en uit eie krag nie meer kon opstaan nie. En My Liefde het so geweldig groot geword, dat Sy die lydende mensdom hulp wou bring. My Liefde was so groot, dat Ek Self na die aarde neergedaal het om die mense van hul sondelas te bevry en vir hulle die weg na My weer vry te maak. My menswording op aarde was 'n daad van liefde en barmhartigheid van julle Skepper en Vader van ewigheid. Ek wou aan die mense die vrede en verlossing bring. Ek wou dat hulle hulself weer kon verheug oor die lig en die krag, wat hulle verloor het deur die sonde van die vroeëre weerspannigheid teen My. Die mensdom het hulle so diep in die duisternis bevind en hulle kon die weg hieruit na buite nie meer vind nie, omdat hulle ook heeltemal sonder krag was. Dit was 'n toestand van die grootste rampsaligheid, want hulle was gevange gehou deur 'n gebieder wat hulle in sy mag gehad het, wat hulle vir ewig nie meer wou vrylaat nie. Maar Ek het ook reg gehad op julle, omdat julle eens uit die krag van My Liefde voortgekom het. En My aanspraak gee Ek nie op nie. Ek was bereid om met My teenstander vir julle te stry en het na die aarde gekom, nie omdat die Godheid hierdie stryd wou voer nie, maar die Liefde. En hierdie Liefde het Haarself nou beliggaam in 'n mens. 'n Mens wat as wapen slegs gebruik gemaak het van die Liefde, het dus as’t ware die stryd teen die teenstander opgeneem. Die Liefde het dus die stryd gevoer. Die Liefde het My beweeg om na die aarde neer te daal en My intrek te neem in die Mens Jesus. Jesus, Wie My met Sy hele Siel toegedaan was, Wie met al Sy sinne na die aaneensluiting met My gestreef het, Wie Self die Siel van die Lig in Homself gedra het, Wie Haar gevalle broers wou help, sodat hulle weer opwaarts kon klim na die Vader om geluksalig te word. Wat volmaak gebly het, wil dit wat onvolmaak geword het, help om weer volmaak te word. Die Liefde Self wou Haarself verbind om aan die geknegte mense vryheid te bring. En daarom het Ek Self neergedaal na die aarde. Daarom het Ek Myself nie langer afgesluit vir die noodseine om hulp, wat van die aarde na My opgestyg het nie. Ek het as Redder en Verlosser gekom om almal wat van goeie wil is, vrede te bring. Want die tyd het gekom waarin die mensdom so diep gesonke was, dat daar hulp aan haar gebring moes word, indien sy nie heeltemal ten prooi sou val aan die verderf nie. En so het in vervulling gegaan wat lank tevore al aangekondig was. Die Lig het na die aarde gekom en skyn in die duisternis. Maar die duisternis het die Lig nie herken nie en daar was maar weinig wat Hom herken het as die Redder wat van Bo gestuur was om die mense te verlos en vrede te bring aan almal wat van goeie wil was. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205