BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 363

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Raaiselagtige Ligverskynsels 6134 In die donker wat oor die aarde versprei is, het die mense baie lig nodig en al is hulle meestal nie bereid om lig aan te neem nie; al loop hulle ook gewoonlik eerder in die duisternis, My Lig van bo sal tog aan hulle gestuur word, want die liefdevolle erbarming van die ligwêreld verleen homself daartoe om aan julle mense hulp te bring. Op aarde is daar ontelbare Ligwesens naby julle mense, steeds bereid om ‘n lig in julle aan te steek, julle saggies te vermaan om werke van liefde te verrig, sodat in julle ‘n lig kan instraal en julle Gees verlig. Ek het dit Self aan My leërskare opgedra om die drang van hulle liefde by julle in dade om te sit en My Wil is ook hulle s’n. Juis in die laaste tyd voor die einde, waarin die duisternis steeds erger word, is die aarde deur Ligwesens omgewe, wat hulle kragte na die aarde laat stroom en ook oral geopende harte vind, vir wie hulle lig kan bring. Voor die einde word hulle wil om liefde te gee steeds magtiger en gee hulle soms aanleiding om ongewoon werksaam te wees sodat ligverskynsels hulle aktiwiteite duidelik bewys, verskynsels wat geen satanies verblindende ligte is nie, maar duidelik dui op ‘n ander Mag. Verskynsels wat Myne gelukkig sal maak, maar wat egter My teenstanders, wat niks glo nie en tog iets meemaak wat slegs deur die geloof verklaar kan word, met vrees en verbasing vervul. Aan My Ligbodes is opgedra om hulle krag vanuit My Wil te gebruik en waar dit daarom gaan om ‘n reddingswerk te volbring, daar skaar hulle hulself bymekaar en werk hulle met verenigde krag, sodat hulle werksaamheid oral duidelik te sien is, sodat die oorvloed van hulle lig na die aarde straal en op ‘n duidelike wyse vir alle mense sigbaar word. Ligverskynsels van raaiselagtige aard sal die gedagtes van die mense voor die einde besighou en dit sal nie maklik wees om hierdie verskynsels op ‘n natuurlike wyse te verklaar nie, wat die wetenskap egter weliswaar sal probeer. Ligverskynsels van raaiselagtige aard sal ook aanleiding gee tot vermoedens wat volkome verkeerd is, maar wie lig soek, sal haar ook vind, want die inwoners van My ryk sien die gedagtes van elke mens en hulle bekommer hulle oor diegene wat in goeie wil ondersoek en na lig verlang. Die hemel en die aarde, die ryk van die lig en dié van die duisternis, is onderhewig aan My en al die volmaakte, die deur lig deurstraaldes, help saam om die duisternis op aarde te verdryf. En dit sal hulle ook laat sien, omdat dit My Wil is dat alle hulp aan die mense op die aarde gebied moet word, wat hulle kan red, waartoe alle ligwesens altyd bereid is. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205