BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 368

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Die oproep tot Jesus Christus is redding - God se Woord 6143 Daar kan aan julle geen ander hulp van bo gestuur word as My Woord nie, wat julle sal waarsku en aanmaan en wat julle sal wys op die regte pad en op Hom van Wie die verlossing uitgaan, Wie julle vry wil maak van nood en leed, maar julle wil daarvoor nodig het. Ek kan julle maar net steeds roep om na My toe te kom, na Jesus Christus, julle Heiland en Verlosser uit elke nood. Ek sal steeds na julle oproep luister, indien julle tot My in Jesus Christus sal bid. Want My belofte lui: Wat julle die Vader in My Naam sal vra, sal Hy julle gee. En daarom laat Ek julle My Woord toekom, sodat julle deur hierdie Woord tot insig kan kom, sodat julle maklik sal glo in My as Verlosser van die wêreld, Wie in Jesus Christus beliggaam het, om met julle in duidelike verbinding te kan tree, om vir julle die verlossingswerk op aarde te volbring. Ek kan julle u nie anders help as deur My Woord nie. En julle bring dan die vrywillige verbinding met My tot stand, wanneer julle My Woord ontvang of aanhoor. En dan kan Ek julle help, ook in aardse nood, soos wat Ek dit aan julle beloof het. Maar solank as wat die mense baie ver van My af staan en nie glo nie, maar alleen aardse belange het, solank kan Ek ook nie nader aan hulle kom in die Woord nie. Solank moet Ek hulle ook My hulp ontsê, omdat hulle dit nie van My vra nie. En daarom is daar baie nood en ellende op aarde, want dit het 'n klaarblyklike uitwerking dat die wêreld deur die teenstander beheers word Dit is duidelik dat die mense nie andersins tot nadenke gestem sal kan word as deur nood nie. En dus kan hulle nie vir so lank gespaar bly nie, alvorens hulle hulleself nie met My sal verbind nie, My Woord aanneem en daardeur tot insig kom waarom hulle op aarde moet ly. Ek kan en wil steeds help, maar julle sal My daarvoor moet vra en My deur julle oproep bewys dat julle in My glo en My as julle Heer erken. Dan sal Ek ook steeds tot hulp bereid wees. Dan sal die aardse en geestelike nood opgehef word. Want laasgenoemde is die aanleiding vir die aardse nood wat julle pynlik ondergaan, terwyl julle die geestelike nood waarin die mensdom homself bevind gedurende die laaste tyd voor die einde, nie sal kan oorsien nie. Verwonder julle daarom nie wanneer julle nog baie leed sal moet verdra nie. Verbaas julle nie, maar probeer om dit op te hef, deurdat julle julleself innig by My sal aansluit en om krag en hulp sal vra in Jesus se Naam, wat dan ook aan julle gestuur sal word, soos wat Ek dit aan julle beloof het. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205