BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 369

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Vrede vir alle mense wat van goeie wil is 6144 Vrede op aarde vir mense van goeie wil. Onthou die nag toe die Goddelike Verlosser in die wêreld gekom het. Onthou Sy geboorte, maar ook Sy dood, Sy verlossingswerk, ter wille waarvan Hy na die aarde neergedaal het. Onthou Sy groter as groot liefde wat Hom gemotiveer het om in die vlees te lewe en om Hom daarna aan die kruis te offer om verlossing aan die mensdom te bring vanuit hul gevangeskap. Hy wou aan julle vrede bring, naamlik die verlossing van julle siele. Hy wou julle red van die ewige dood, Hy wou julle lewe gee. Hy wou dat Sy lewende skeppings kinders word en wou hulle terugbring na die Vaderhuis. Hy is deur Sy oneindige liefde gemotiveer om na die aarde neer te daal om 'n werk van bevryding uit te voer te midde van die mense, ten einde Sy klein skapies in te samel, om die verlore kinders uit die kloue van die wolf te red wat ingebreek het in Sy kudde, want niemand was in staat om hom te keer nie. Alle mense was onder die beheer van die een wat Sy vyand is en daarom het die Verlosser van bo gekom om hulle uit sy beheer te gryp. Maar in ruil moes Hy egter 'n offer vir die teenstander maak, want hy wou nie sy gevangenes vrylaat nie, omdat hulle hom vrywillig gevolg het in die diepte in en so sondig geword soos wat hy geword het. Hulle sou die losprys self moes betaal het en was te swak om dit te doen. Maar hulle moes ook hul eie regstelling met God gedoen het as gevolg van die ondenkbare groot sonde van hulle weerstand in die verlede teen God. Hulle sou nooit in staat gewees het om dit te doen nie en sou hulle dus vir ewig verslaaf gewees het deur God se teenstander, indien hulle nie hulp ontvang het nie, indien God hulle nie genadig was nie. En Hy het namens julle versoening gedoen vir die skuld, Hy het die losprys vir julle betaal. Hy het aan die kruis gesterf vir julle sondes. Hy Self het julle mense verlos van sonde en dood. Slegs liefde kon julle mense verlos, daarom het die Ewige Liefde Haarself in 'n Mens beliggaam, in 'n Kind wat sonder sonde en in alle reinheid gebore is en Wie ook suiwer en sonder sonde gebly het solank as wat Hy as 'n mens gewoon het tussen mense. Die mens Jesus het die goddelike Liefde in Homself aanvaar en hierdie groter as groot liefde vir sy medemens het gemaak dat Hy 'n daad van genade volbring het, soos wat net een keer in die wêreld gebeur het. Hy het gely en gesterf aan die kruis, want die Liefde het Hom gemotiveer om die offer van versoening vir God aan te bied. Hy het die hele mensdom se sondes op Homself geneem en versoening daarvoor gedoen. Liefde het alles verdra ten einde die mense te verlos. 'n Groot daad van medelye het ’n aanvang geneem toe die Verlosser in die wêreld ingekom het. 'n Ligstraal het op die aarde geval en helder in die harte van die enkeles geskyn wat in hul teëspoed weggekwyn het en wie 'n beroep op God gedoen het om hulp. Die baba Jesus het lig uitgestraal en enkeles het Hom herken as die Messias, Wie sieners en profete aan die wêreld verkondig het. En hulle het hulde gebring aan die klein kind. Hulle het God geloof en geprys, Wie hulle jammer gekry het en hulle het vrede in hulle harte gevind. Maar daar was slegs enkeles en selfs vandag is daar maar min mense wat in hul harte met liefde en dankbaarheid dink aan die een wat Homself vir die sondige mensdom geoffer het. Maar slegs hierdie enkeles sal vrede vind, slegs hierdie weinig sal verlos kan word, wie in Jesus Christus as God se Seun en Verlosser glo en toelaat dat die lig in hulle harte inskyn. Wat nederig neerbuig voor hul Verlosser, Wie in die wêreld gekom het as die baba Jesus, ten einde die mensdom te verlos. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205