BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 371

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Buitengewone nood - Buitengewone hulp 6147 Buitengewone nood vra vir buitengewone hulp. Daarom sal daar in die laaste tyd nog baie gebeur wat vreemd sal lyk en wat as geestelike werksaamheid herken sal word deur diegene wat op hoogte sal wees van die nabye einde en wat daarom ook op alle tekens sal let wat vir hulle die einde aankondig. Die mense sal nog baie meemaak, wat hulle wetenskaplik nie sal kan verklaar nie, maar waarvoor hulle egter die verklaring dadelik sal vind indien hulle alles sal beskou vanuit die oogpunt van die geestelike ontwikkeling, wanneer hulle beide aan die lae geestelike vlak van die mense, asook aan die nabysynde einde sal dink. Dan sal hulle ook kan verstaan dat die Liefde van God nog alles sal probeer om die mense wakker te maak, om hulle op hul vervreemding te wys, sodat hulle van hul verantwoordelikheid bewus kan word. Daar sal weliswaar ook maar by weinig resultaat te behaal wees, maar God het elke afsonderlike siel lief en Hy stel alles in werking om haar nog vir Hom te wen. Maar al is God ook duidelik besig, al probeer Hy ook dat hulle Hom deur ongewone verskynsels nie sal vergeet nie, is dit moeilik om op die mense indruk te maak, omdat hulle vir alles 'n verklaring het, ofskoon dit ook vêr van die waarheid afwyk. En wat hulle vandag nog besighou, het môre al sy aantrekkingskrag en belangstelling verloor. Die harte van die mense is afgestomp en slegs aardse voordeel of mislukkings kan hulle nog aanspoor tot denke en handeling. Maar al die geestelike is vir hulle ’n fantasie, onwaardig vir 'n denkende mens met verstand. En so kan heeltemal onnatuurlike sake hulself afspeel in die heelal. Die mees duidelike tekens van bo sou aan hulle gegee kan word en hulle sal alles maar slegs vir kennisname aanneem, daaroor glimlag, of alles aards-natuurlik probeer verklaar, maar hulle origens weinig daardeur laat beïndruk. En ook hierdie reddingspoging sal tevergeefs wees. Die resultate sal baie gering wees. En tog word alles nog gedoen, al sou dit daardeur maar net vir een siel moontlik wees om aan die ewige verderf te ontsnap en voor die einde nog na God terug te keer. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205