BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 373

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Dra julle kruis geduldig 6149 Elke persoon ontvang die kruis wat hy nodig het om hom te help om volledige rypheid van siel te bereik. Maar dit is werklik nie My Wil dat julle te veel belas moet word nie, maar die las stem ooreen met julle vrye wil. Julle kan dit vir julle moeiliker maak as julle My Wil teenstaan, of makliker wanneer julle dit volg. Sodra julle jul kruis geduldig dra, sal die las begin ligter voel, indien julle egter in opstand daarteen kom, sal dit selfs meer van 'n las vir julle wees. Om die weg van die kruis op aarde te neem is wat nodig is vir julle siele, totdat haar bereidwilligheid om lief te hê, haar nie langer die lyding laat voel nie. Totdat sy dankbaar is vir die klein kruis wat Ek haar opgelê het en dit erken as 'n genade en dit dus geduldig sal dra sonder om te kla. Hou in gedagte dat Ek bewus is van alles wat julle moet dra, dus weet Ek ook wat geskik is vir julle siele se rypwording. En aanvaar nederig wat nog oor julle moet kom, want dit moet oor julle kom, omdat die einde naby is en min tyd oorbly vir julle siele om ryp te word. Dra julle kruis nederig, want dit is 'n seker weg vir opgang en julle kan julle eie las verlig as julle julself aan Jesus toevertrou, die Draer van die kruis, en 'n beroep op Hom doen vir ondersteuning. Wat Ek ookal op julle lê, is nie so swaar dat julle daaronder sal meegee nie. Want Ek belas niemand met meer as wat hy kan dra nie, maar of hy dit wil verduur, bepaal hoe swaar hy dink sy kruis is. Die einde is naby en dit beteken dat elke mens se lewe tot 'n einde kom wanneer die laaste dag aangebreek het. Maar baie is nog vêr agter in hul volwassenheid van siel en tog kan hulle volmaaktheid binne 'n kort tydjie bereik as hulle dit net ernstig wil. Hulle siele kan nog gesuiwer word deur lyding en swaarkry en almal sal hierdie geleentheid gebied word waar daar die geringste moontlikheid bestaan dat dit suksesvol kan wees. En Ek neem hulle lot in My Hand en deur lyding en hartseer lei Ek hulle na die doel, indien hulle net sal toelaat om gelei word, solank hulle nie weerstand sal bied nie, dus nie in opstand kom teen hul lot en hulself selfs verder van My distansieer nie. Dra julle kruis met geduld, almal van julle, want dit is net die middel wat deur My Liefde gebruik word om julle te help, om julle te beskerm teen die dood, om in staat te wees om die lewe aan julle te skenk. Aanvaar alles wat uit My hand kom met dankbaarheid, want niks gebeur sonder My wil en sonder My toestemming nie en alles wat julle opgelê word, sal julle slegs lei na die Een wat julle kan help. Alles sal julle na My lei, Ek is julle Vader van die ewigheid en sal dus ook My kinders soos 'n Vader help in alle nood. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205