BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 377

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Verandering van natuur geskied slegs van binne af 6158 Julle innerlike lewe kan nie bevorder word deur iets uiterlik nie; geen formaliteite sal julle sielsvolwassenheid en volmaaktheid kan bevorder nie. Die omvorming van julle wese kan slegs van binne verwesenlik word, daarom moet julle mense dikwels in afsondering in julle innerlike keer, - vir selfondersoek en verwydering van alles wat julle nog van binne af bederf, - watter onvolmaakthede julle nog in julleself huisves. Julle kan natuurlik van buite bewus gemaak word van hoe om die werk aan julle siele te verwesenlik, julle kan onderrig word waaraan om aandag te gee en hoe om dit te vermy wat aan julle kan skade berokken en wat julle moet doen om volmaak te word; maar julle moet dit self doen en slegs deur julleself af te sluit van alles van buite af, alhoewel julle julleself in die wêreld bevind en julle jul verantwoordelikhede moet nakom. Hierdie werk aan die siel moet gelyktydig gedoen word, aangesien dit ten volle onafhanklik van julle aardse beroep is, omdat dit slegs julle innerlike wese betref, julle foute en slegte gewoontes. Dit raak die mens se innerlike lewe, sy denke, wil en gedrag, wat, selfs al word dit in ’n wêreldse wyse uitgestraal, liefde behoort uit te straal, anders kan daar geen sprake wees van ’n persoonlikheidsverandering nie. Die werk aan julle siele moet daarom uit die suiwering van al julle denke en strewe bestaan en die lei daarvan na goddelike doelstellings, waar julle aanhoudend sal moet strewe na ’n lewe van onselfsugtigheid, na selfopoffering, teerheid, geduld en vreedsaamheid. Julle moet alle goeie eienskappe in julle ontwikkel en die bose gedagtes en eienskappe verdryf. En dit alles vereis ‘n ernstige begeerte om korrek vóór God te lewe. Dit hoef nie uiterlik duidelik te word nie, d.w.s. dit hoef nie uiterlik vertoon te word nie, tog sal so ‘n lewe ooreenkomstig die wil van God altyd die medemens affekteer. Dit sal navolging stimuleer en sal altyd meer effektief wees as baie toesprake en formele gebruike, wat nog nie getuig van ‘n innerlike persoonlikheidsverandering nie. ’n Mens kan slegs verander indien hy ernstig na binne keer en oor sy tekortkominge en foute nadink en besluit om homself te verbeter. En hierdie innerlike verandering moet deur elke mens self onderneem word, indien hy sy doel op aarde wil bereik om volmaak te word. Die besluit moet ook deur dade opgevolg word; anders is die wil nie ernstig nie. En hieraan sal julle kan sien dat die bereiking van geluksaligheid nie deur kerkverband bepaal word nie, maar slegs deur die mens se wil om liefde in homself te laat ontvlam, wat hom dan heeltemal sal omvorm en wat alle slegte eienskappe in goeies sal verander, wat die enigste weg tot volmaaktheid is, maar wat deur alle mense beoefen kan word, ongeag aan watter kerk hulle behoort. Want alle kerke onderrig egter liefde. Dit is waarom hulle almal tot volmaaktheid kan lei, tog kan geen kerk dit waarborg nie; slegs die mens self kan dit bereik deur ernstig te werk om homself te verbeter. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205