BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 378

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Vir ‘n ware kneg moet die oordeel van die wêreld geen enkele waarde hê nie 6160 Trek nie die oordeel van die wêreld vir julle aan nie, soek haar instemming nie, maar wees julle inteendeel slegs daarop bedag om My goedkeuring te vind oor alles wat julle dink, praat of doen. Want die wêreld wil julle steeds teenstrydig teen My Wil beïnvloed, die wêreld sal steeds veroordeel wat vir My welgevallig is: Die kloof met die wêreld en ‘n geestelike ingesteldheid. Daarom kan My ware kneg slegs hy wees wat niks omgee oor die oordeel van die wêreld nie, wat slegs vir My alleen as sy Meester erken en slegs trag om My Wil te vervul. En hy sal ook met sukses kan arbei vir My en My Ryk, want daar sal altyd mense wees wat, net soos hy, die wêreld die rug toekeer en wat ontvanklik sal wees vir geestelike woorde en wat slegs te wen is deur sulke bodes, wat hulle self van die wêreld teruggetrek het om My te dien. Ofskoon julle, My dienare, ook nog midde in die wêreld staan, so moet tog elke verlange na die goedere van die wêreld in julle gesterf het, om geestelik voorwaarts te kan gaan, om julle ongestoord aan die geestelike arbeid te kan oorgee. Want wat nog aan die wêreld behoort, gaan tog verlore vir die geesteryk. Dit is onmoontlik om tegelykertyd beide ryke aan te hang, dit is onmoontlik om iets geestelik te ontvang, wanneer die hande na die wêreld uitgestrek is. Dit is twee baie verskillende ryke wat die voet van die mens steeds dan betree, wanneer sy gedagtes dit soek. Behoed julle daarteen om julle gedagtes aan die wêreld te verloor. En behoed julle daarteen om nog baie meer waarde te skenk aan die oordeel van die wêreld, want sy sal steeds minagtend wees, ook teenoor die kosbaarste gawes, omdat dit nie ingesien word deur diegene wat nog tot die wêreld behoort nie. Julle sal wel deur die wêreld heen moet gaan, maar dit kan slegs gedoen word met ‘n na bowe gerigte blik, sodat julle siele onaangeraak kan bly vir die verlokkinge van die wêreld. Maar netso sal julle ook julle blik op alles kan rig wat vir julle wêrelds verlokkend voorkom; dan hou die wêreld julle geketting en verhinder julle siele om opwaarts te vlieg en dan is julle in gevaar om ‘n verkeerde doel na te strewe. En al is die mense van die wêreld vir julle ook lief wanneer julle met hulle verbonde is in liefde en vriendskap, laat hulle oordeel julle dan nie daartoe bring om van die geestelike weg af te wyk nie. Weet dat hulle slegs spreek in opdrag van hom wat julle van My wil losmaak, dat hulle onbewustelik dienare is van hom wat teen My werk. Sien hulle oordeel in as verkeerd en doen slegs julle bes om hulle ook iets beters te leer en wanneer julle nie slaag nie, vermy hulle terwille van julle siele. Bly op die weg wat julle gekies het, waar julle siele oprys na die geestelike sfere. Gaan vêrder op hierdie weg, want slegs dit voer julle na die doel, slegs dit is die weg na My, Wie My nie in die wêreld bevind nie, maar in die geesteryk wat steeds maar net in besit geneem kan word deur die wêreld prys te gee. Laat die wêreld los as julle daarbinne wil gaan na My ryk. Amen

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205