BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 379

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Slegs aansluiting by Elohim gee krag in die komende tyd 6164 Julle sal julleself altyd nouer by My moet aansluit. Want steeds geweldiger sal My Mag en My Wil hulleself uiter, hoe nader dit aan die einde kom. Die hele wêreld sal in beroering gebring word, al is dit ook oral deur ander gebeurtenisse. En alles wat gaan gebeur, sou die mense na My kon laat vlug. Hulle sou by My troos en hulp kon kry en deur die verbinding met My alles makliker verdra, of alle gevolge beperk. Maar nie almal soek die verbinding met My nie, want dit ontbreek hulle aan geloof in ‘n Mag Wie alleen kan help, en aan die Liefde wat wil help. Maar wie homself innig by My aansluit, vir hom is Ek die Beskermer in alle nood en sy lot sal in My Hande lê. Wie hom innig by My aansluit, hoef hom vanaf daardie oomblik geen sorge meer te maak nie, want Ek neem alle sorg vir hom op My. En baie sal na My toe gebring word, omdat hulle in groot benoudheid gaan kom, deels deur menslike-sataniese inwerking, maar ook deels deur ongelukke, deur katastrofes van allerlei aard, deur noodlottige gebeure wat die mense sal bangmaak en hulle die weg na My laat vind. Maar baie meer mense kom egter nie onder die indruk van al die gebeure en nood wat Ek slegs oor die mense laat kom om hulle gesindheid te verander nie. Hulle doen net ywerig hulle bes om die ontstane skade so gou as moontlik weer te herstel, sonder om My gebod van Liefde in ag te neem. Ten koste van hul medemens sal hulle vir hul weer alles opbou wat My Wil van hulle afgeneem het, want in My en My Mag sal hulle nie glo nie en die eieliefde sal hulle hele wese beheer. Hulle sal nooit die Hand van Elohim wil erken in alles wat met hulle gebeur nie. Hulle sal My eerder betwis. Hulle sal geen skeppende Elohim erken nie, omdat die al te duidelike verwoesting van skeppings hulle bewyse daarvoor blyk te wees. Hulle bou 'n groot kloof en hul afstand na My raak eindeloos ver. Hulle bevind hulle nog in die ryk van My teenstander, wat al hul geestelike vermoëns en gedagtes in die war bring en hulle nie tot insig van die waarheid laat kom nie. Slegs die wat hulself met My verbind in hul hart, ken ook My heilsplan van ewigheid. Vir hulle is alles verstaanbaar wat daar in die laaste tyd oor die mensdom kom. Hulle hou aan My vas en Ek sal hulle waarlik nie verlaat nie. Ek sal elke roep hoor wat uit 'n angstige hart kom. En Ek sal Krag uitdeel, sodat Myne nie te erg sal moet meemaak wat ter wille van hul medemens oor die aarde gaan kom nie. En dit sal vir hulle duidelik word waartoe 'n diep geloof in staat is en wat dit tot stand kan bring. Hulle sal altyd 'n uitweg vind. Hulle sal altyd die krag besit om alles baas te raak. Want Ek sal hulle nie verlaat nie, omdat hulle hulleself innig met My verbind het. En hulle sal bewus wees van My teenwoordigheid en hulle sal My bely voor hul medemens, wanneer hierdie getuienis van hulle gevra word. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205