BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 382

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Geloof in Jesus Christus verminder leed 6168 Daar hoef nie soveel ellende en nood op aarde te wees, as die mense meer sou dink aan hul Heiland en Verlosser, wat die leed van die hele mensdom op Sy skouers geneem het en daarvoor gely en gesterf het aan die kruis. Hy het dit vir die mensdom gedra, maar hulle moet in Hom en Sy verlossingswerk glo. Want die sondeskuld kan net tot niet gemaak word, as hulle na Hom sal kom - onder Sy kruis - en in geloof en in die hoop dat Jesus Christus Sy bloed daarvoor geoffer het, dat ook hierdie skuld uitgewis is. Maar wie nie in die verlossing deur Jesus se bloed glo nie, sy sondeskuld belas hom nog steeds. En hy moet self daarvoor boet. Hy moet self al die leed dra, wat die gevolg is van sy vroeëre sonde, naamlik nood en siekte, kommer en leed. Jesus het geweet dat die mensdom onnoemlik moes ly weens hul groot sondeskuld. En sy medelydende liefde het die leed, die gevolg van die sonde, op Homself geneem. Hy wou dit aflos deur Sy lyding en pynlikste dood. Hy wou boete doen, sodat die mense vry kon word van ellende en nood, sodat hulle in hierdie vryheid weer die weg na God sou terugvind, van wie hulle hulleself eens vrywillig geskei het. Jesus Christus het gesterf vir alle mense. Dus kan alle mense hul sondes na Hom toe bring. Hulle sal vergifnis kry. Hulle sal vry word van hul sondelas, omdat die Goddelike Verlosser alle laste van hulle afgeneem het en dit op Homself geplaas het uit oorgrote liefde. Maar dit is maklik te verstaan dat Hy ook as Verlosser van die wêreld erken wil word. Dit is verstaanbaar dat net diegene vry kan word van hulle skuld, wie in Jesus Christus glo as God se Seun en Verlosser van die wêreld. Dat net hulle vergifnis kan kry wat met hul skuld na Hom toe kom en Hom vra om ook aan hulle te dink, wie hulself bewustelik onder die kruis van Christus plaas om deur Sy bloed gereinig te word van alle skuld. Maar hoe staan die mense nou teenoor Hom? Kan daar nog van 'n lewende geloof in Hom, in wie God Homself beliggaam het, gepraat word? Die mensdom wil Hom nie meer erken nie, op enkeles na wat aan Hom behoort. Die verlossingswerk van Christus beteken niks meer vir die mense nie en daarom bly hulle, wat Hom nie erken soos Hy erken word wil nie, onverlos. En die sondelas hoop ontsaglik op. Die mense moet ly onder die uitwerking van die sonde, omdat die Goddelike Geregtigheid versoening eis van die mense self, wat nie tot die skare van verlostes behoort nie, omdat hulle hulself van Hom afgesonder het, omdat hulle nie tot diegene wil behoort wat Jesus Christus verlos het van sonde en wat nie tot die verlostes behoort nie, omdat hulle die Goddelike Verlosser nie erken nie, dus nie daarin glo dat die ewige Liefde Self die kruisdood op Hom geneem het om aan die mense verlossing te bring nie. Geen mens is uitgesluit van die verlossingswerk nie. Maar wie homself uitsluit, kan ook geen aanspraak maak op die barmhartigheid van die verlossingswerk nie. En hy sal daarom nie 'n verskriklike lot van hom kan afwend, wat met sekerheid op hom wag in die ryk hierna nie, as dit hom nie al op aarde tref nie. Want boete moet gedoen word volgens Goddelike geregtigheid deur elkeen wat sy sondes nie na Jesus Christus neem nie, wat vir alle mense gesterf het aan die kruis om hulle te verlos. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205