BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 385

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Werksaamheid van die teenstander - afwysing van God se Woord 6182 Dat die mense hulle afwysend gedra teenoor God se Woord is verstaanbaar, omdat die teenstander van God hulle net solank kan beïnvloed as hulle na sy ryk streef, dus deur die verlange na aardse goedere self sy mag oor hulle toelaat, wat hy goed gebruik, deurdat hy invloed op hulle uitoefen teen alle ware ligvolle goedere, sodat hulle hulleself ook afwerend opstel teen die Woord van God, wat op aarde egter die waardevolste is waarna hulle moet streef. Die aardse wêreld is nog die magsgebied van die teenstander van God, want sy bestaan uit die afgevallenes van God, uit die in materie gebonde gees in die aardse skeppings wat deur hul wil op die teenstander van God gerig is, maar wat nie gedwing kan word om die wil van die teenstander te vervul nie. Maar die mens is in die toestand van vrye wil wat vir hom 'n geseënde gawe is, wat die teenstander nou aan sy wil probeer onderwerp. Want hy wil dat hulle hulself weer geheel en al op hom rig, dat hy sy weerstand teen God opnuut kan laat blyk. En omdat die mens nog swak van wil is, omdat hulle nog nie vir God besluit het, wie se ryk hulle nie kan sien nie, lok die teenstander hulle met sy ryk, wat vir die mense heelwat meer aantrekkingskrag het, omdat hulle alles kan sien. Maar deur God se Woord word hulle gewys op die verganklikheid van die aardse. Deur God se Woord word aan hulle voorgehou wat die uitwerking van 'n lewenswandel kan wees, wanneer dit goed of verkeerd gebruik word. Deur God se Woord word die mens gewaarsku en vermaan. En hy kan sy doel met gemak bereik, as hy die woord van God vir hom tot rigsnoer van sy denke en handeling maak. Maar dit probeer die teenstander van God teen te gaan, omdat hy nie wil verloor wat syne is nie. Hy weet dat God se Woord, as die ewige Waarheid, ook die krag het om die mense korrek te beïnvloed en dat hulle dan definitief vir hom verlore sal wees. Daarom geld sy hele inspanning altyd net om die mense te verhinder om die Goddelike Woord in ontvangs te neem. Daarom gee hy hulle die gevoel om die Woord af te wys. En hulle luister na hom, omdat die wêreld terselfdertyd met sy goedere lok. Wie homself al meer van die materie losgemaak het, rig sy aandag eerder op die geesteryk en laat hom eerder deur die Woord van God boei, selfs wanneer hy in die begin nie bewus was van die verlange na die ryk van God nie. Maar hy neem dit sonder weerstand aan en dit sal nie sy uitwerking op hom mis nie, omdat die Woord van God krag in Homself dra, sodra die weerstand opgegee word. Gedurende die eindtyd word daar om elke afsonderlike siel geworstel en die teenstander van God het ’n groot voordeel, omdat die mense dit vir hom gee, omdat hulle so materieel is, dat alles wat geestelik is voor hulle verbleek, dat hulle dit nie eers ondersoek nie. Inteendeel, hulle wil niks weet van die Goddelike nie, omdat hulle dan die wêreld moet agterlaat, wat vir hulle egter eindeloos meer werd is. En tog is die Woord van God die enigste redding vir die mense, omdat dit vir hulle opheldering verskaf en terselfdertyd lig en krag gee. Maar die vryheid van hul wil word nie geraak nie en daarom kies die mens self na wie hy hom wil wend. En dus skep hy self sy lot vir die ewigheid. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205