BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 388

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Ernstige waarskuwing om die wêreld nie aan te hang nie 6194 Steeds weer vermaan Ek julle om julleself van die wêreld los te maak. Maar voortdurend ketting julle julleself meer aan haar vas, steeds meer jaag julle aardse goed na, steeds meer swelg julle in lewensgenot en verwyder julle vêrder van die geesteryk, wat nooit saam met die wêreld in besit geneem kan word nie. En dit is julle ondergang, dat julle julleself uitlewer aan die heer wie julle siele omlaag trek, dat julle steeds meer in sy vangnette kom wat verguld is en daarom nie deur julle herken word as dit wat hy is nie. Julle verlange na lewensgenot bring julle die dood, want hierdie verlange plaas My teenstander in julle hart, hy spoor julle aan tot ‘n toenemende verlange om julle aan die wêreldse genot oor te gee, hy wakker al julle liggaamlike begeertes aan, wat vervulling soek en ook vind in die sonde. Alle goeie gedagtes word deur hom verjaag en die eieliefde word tot die hoogste gloed aangeblaas. Die mense is slegs aan hom gebonde, want hulle vra nie meer of hulle na My Wil moet lewe nie, na My welgevalle. Hulle is ‘n prooi van die wêreld, dus ook van hom wat heer is van hierdie wêreld. Digte duisternis lê oor die aarde uitgesprei, omdat geen geestelike straal binne kan kom nie en in hierdie duisternis het My teenstander ‘n maklike spel, - ontelbare siele laat hulle deur hom vang en hy berei vir hulle ‘n lot wat hulle in hul blindheid nie kan sien nie. Hy gee hul wel alles wat hulle vir hul aardse lewe begeer, maar ontsettend is die lot na die dood van die liggaam, want dan neem hy julle geheel in besit en is julle kragteloos en kan julleself nie uit sy mag vrymaak nie. En vir die kort tyd van lewe op aarde in welvaart, moet julle betaal met ‘n ontsettende lot in die ewigheid. Maar of dit nog so ernstig vir die mense voorgestel word, of hulle nog so dringend vermaan en gewaarsku word teen die vyand van hul siel, hulle luister nie daarna nie, maar rig hul blik onafgewend na die wêreld, wat hulle lok met haar glans. En die sonde neem hand oor hand toe, want wat die mens nie vanself toekom nie, dit soek hy op ‘n onregmatige manier. Niks is meer heilig vir hulle nie, nóg die eiendom nóg die lewe van die naaste. By so ‘n gesindheid kan lig onmoontlik deurbreek in sy hart. Hy bevind hom in die digste duisternis en voel goed daarin. Dit is ‘n tyd van verdorwenheid, ‘n tyd van sonde, waarin My teenstander sy triomf vier, waarin My ligbodes weinig invloed het en slegs die kragte uit die hel sukses het. My teenstander is verskriklik besig, want die tyd loop ten einde. Meer as ooit is die arbeid in die wingerd nodig, sodat die mense nog gered kan word wat nie heeltemal aan sy invloed onderhewig is nie, wie se siele nog nie sy slagoffer geword het nie. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205