BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 39

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Versterking van die geloof deur werke van liefde 5371 Julle sal geweldig versterk word in julle geloof wanneer julle 'n lewe in liefde lei en altyd daarop bedag sal wees om My en julle naaste te dien. Wat julle ookal onderneem, moet altyd die wil om te help in julle laat ontbrand. Die liefde moet julle altyd aanspoor en julle denke, praat en handelinge bepaal. Dan kom julle in noue verbinding met My en die gevolg daarvan is 'n vaste en onwankelbare geloof wat julle hele wese sal vervul; 'n geloof wat julle innerlike rus en sekerheid sal gee dat julle onder My beskerming staan, dat julle, as kinders van julle Vader, nooit verlate en eensaam sal wees nie, dat niks anders met julle kan gebeur as dit wat Ek goed ag vir julle nie. Die liefde in julle moet groter word, sodat julle geloof sterker sal word. Julle moet julle medemens wil help en hom gelukkig maak. Julle sal leed moet verlig en nood verklein. Julle moet hom met raad en daad wil bystaan en afstand doen van wat by hom ontbreek wanneer die nood daardeur verminder word. Julle moet hom geestelik bystaan, sy siel help om te glo, hom deur werke van liefde 'n goeie voorbeeld gee. Julle sal hom moet onderrig en julle oor hom ontferm as hy swak is van geloof en My nie juis sien nie. Julle sal alles moet doen wat julle wens wat aan julle gedoen moet word in dieselfde nood. En julle sal daardeur self die grootste seën kry, want julle steek daardeur 'n lig in julle aan wat uitstraal op almal wat julle omring. Julle moet julle medemens die krag van 'n sterk geloof kan bewys. Julle sal tot groot dinge in staat wees as gevolg van die liefde en geloof wat uit julle voortkom. Daar bestaan vir julle nóg kragteloosheid nóg vrees, nóg sorge of bange vrae. Julle voel geborge in My, omdat Ek moet wees waar liefde is en My nabyheid julle rus en sekerheid gee. Verslap nie in die werksaamheid in liefde nie. Gee en maak gelukkig en laat julle dan gelukkig maak deur My, wat julle alles gee en julle niks weier wanneer julle glo nie. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205