BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 391

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Julle Lewenstaak is om te dien in liefde 6202 Dit is julle lewenstaak op aarde, naamlik dat julle mekaar sal dien in liefde. Julle kan julle slegs opwaarts werk deur dienende liefde, want slegs daardeur word die graad van rypheid van julle siele verhoog, slegs daardeur word julle in staat gestel om na die dood van die liggaam in die ryk binne te gaan waar lig en geluksaligheid is. Alle orige moeite baat julle niks, as julle die dienende liefde agterweë laat, as julle hart ongevoelig bly, wanneer julle sal wil heers as julle diensbaar moet wees. Alleen deur dienende naasteliefde maak julle die sonde van weleer weer goed, waarby julle die liefde afgewys het, waarby julle vir julleself die liefde verspeel het deur hom te volg wat sonder enige liefde is, wat in opstand gekom het teen My. Die aardse lewe is slegs aan julle gegee met die doel dat julle weer die liefde vir julleself sal verwerf wat julle eens afgewys het, wat julle sal laat insien dat julle jul wese wil verander en dat julle deur te werk in liefde julle wilsverandering bewys. Julle kan die liefde dus nie buite beskouing laat wanneer julle wil dat julle weer volmaak word, wanneer julle weer na My wil terugkeer en sonder einde geluksalig wil wees. Om hiervan op hoogte te wees het vir julle geen nut as julle dit nie in praktyk bring nie. En daartoe word julle steeds geleentheid gebied en steeds sal julle nood om julle heen sien, steeds sal die hulpbehoewende mense hulle tot julle wend en julle om hulp vra. Laat hulle dan nie by julle weggaan sonder dat julle hulle gehelp het, indien dit vir julle moontlik is. En wees nie besorg dat julle self gebrek sal moet ly nie, want met die maat waarmee julle meet, sal ook vir julle gemeet word. Maar gebruik ook julle verstand. Ook dit wil Ek julle aanraai, omdat julle julle naaste meer skade as goed kan doen. Want nood deur eie skuld moet ook self opgehef word as die moontlikheid daar is. En as die mens bereidwillig is, kan hy die moontlikheid ook self van My afsmeek. Julle sal dus onderskeid moet maak tussen nood en ligsinnigheid. Nood moet julle wel lenig, maar nooit die mens sterk in ligvaardigheid (roekeloosheid) nie, wat ‘n groot boosheid is en daarom nooit gesteun mag word nie. Maar waar die liefde helpend ingryp, sal die nood ook vinnig verhelp wees, want wanneer Ek enersyds liefde sien en dankbaarheid andersyds, sit Ek ‘n handjie by. Geen mens is deur My verlaat nie en as hy homself tot My wend, word daar ook aan hom ‘n weg gewys wat uit elke nood lei. Wie homself egter slegs op die medemens verlaat, het nie die ware aanspraak op hulp nie, want die nood moet hom tot insig bring sodat hy homself moet verander. Want dikwels is die nood ‘n opvoedingsmiddel vir die mens, wat Ek gebruik om hom vir My te wen, omdat die nood hom na My toe dryf, wat hom aan My laat dink en hy dan sy toevlug tot My neem, wat hom nou nimmer sal teleurstel. Ek wil dat alle mense salig word en netso wil Ek ook dat hulle My sal ken. Maar baie mense dink nie aan My solank as wat dit met hulle op aarde goed gaan nie en daarom bevind hulle hulself op ‘n weg wat na benede voer, na My teenstander. Slegs deur nood kan Ek so op hulle inwerk, dat hulle omkeer en My as doel nastrewe, dat hulle hul hande vraend na My sal ophef om hulp. En so ‘n oproep sal Ek verhoor en aan hulle hulp stuur wanneer dit tyd is. Werk in liefde solank julle op aarde leef en gee wat julle naaste ontbreek. En Ek wil julle seën in alles wat julle in liefde aan julle naaste gee. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205