BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 396

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Verlossingsarbeid vir die siele - Voorbidding 6218 Alles wat deur 'n goeie wil gedoen word om tot verlossing van die siele by te dra, hulle te help in hul geestelike nood, dit word ook as verlossingsarbeid beskou en kom die ongelukkige siele ten goede wat julle wil behoed vir die lot van die duisternis. Hulle voel julle voorbidding en julle roep hulle met julle liefdevolle gedagtes na julle toe, om julle nou nooit meer te verlaat nie sodra hulle die krag gewaarword wat van julle uitgaan deur julle liefde. En Ek weet baie goed watter siele julle voorbidding nodig het, wanneer julle bid vir die siele wat in die duisternis smag. Ek weet ook hoe hierdie siele hulself gedra teenoor julle wil om te help en sal ook die siele na julle toe lei, sodat hulle hulleself met julle hulp laat verlos. Maar eers moet die evangelie aan hulle gebring word, sodat hulle self aktief kan word wanneer krag aan hulle oorgedra word. Hulle moet self op hoogte wees van Jesus Christus as Verlosser uit die diepte, voordat hulle ook ander siele na Hom kan bring, waarin hul werksaamheid dan ook bestaan sodra hulle 'n glimpie insig opvang. Hierdie siele is sonder Jesus Christus tot niks in staat nie. Maar in die diepte weet hulle totaal niks van Hom nie, Wie hulle alleen kan red uit die duisternis. En hierdie kennis moet deur julle aan hulle oorgebring word. Dan eers kan hulle Hom uit eie wil aanroep en dan eers sal hul redding ten deel val. Maar solank hulle geen kennis van hul Verlosser het nie, is hulle ook hopeloos aan die mag van My teenstander oorgelewer. En julle gebed vir hierdie siele beteken vir hulle 'n kleine verslapping van hul boeie wat hulle die moed gee om na julle te kom in die hoop op verlossing van hul toestand. En dan moet hulle by julle tot insig kom, op welke manier hulle toestand verbeter kan word, op welke manier hulle vry kan word van die mag van hul gevangebewaarder. En sodra hierdie kennis aan hulle geskenk is, kan hulle weer self besluit of hulle julle raad wil opvolg al dan nie. Maar as hulle hulself eenmaal in julle omgewing ophou, is die terugkeer na die diepte vir hulle so vreesaanjaend, dat hulle ernstig sal nadink en gewoonlik julle advies sal opvolg en dat hulle, om nie weer in boeie geslaan te word nie, tot Hom sal roep, wat julle vir hulle as Redder en Verlosser bekend gemaak het. Die verlossing uit die diepte is afhanklik van die vrye wil van die wese. 'n Siel wat dit nie self wil nie, kan nie teen die wet van My ewige ordening willekeurig verlos en na die lig gelei word nie. En hierdie wil sal julle moet stimuleer. En in alle liefde sal julle die wesens in kennis moet stel van My Woord, wat 'n kragtige uitwerking van krag op die wesens sal hĂȘ. En julle besit self 'n groot aantrekkingskrag, omdat julle liefde en krag aan hulle skenk. Slegs selde is 'n siel so verhard dat sy sal terugkeer na die diepte, nadat sy eers by julle die weldaad van lig en krag ervaar het. Maar andersins sal sy nog dieper val as tevore en sal dit ewige tye neem alvorens sy weer die genade van die toevoer van lig sal meemaak. Want 'n siel wat so verstok is, bevind haarself nog heeltemal in die boeie van die teenstander. En sy het die ligvonkie maar net gevolg met die bedoeling om dit uit te blus, ofskoon sy dan ook eers bestraal was en haarself maklik sou kon verlos het uit sy mag. Maar met die wil van die siel word egter rekening gehou. Maar sulke uit die diepte verloste siele is diegene buitengewoon dankbaar, aan hulle wie aan hul die lig besorg het deur liefdevolle voorbidding of onderrig deur middel van gedagtes. En hulle toon hul dankbaarheid aan die mense deur hulp in aardse nood en deur verlossingswerk in die geesteryk. Hulle word ywerige medewerkers in My ryk. Hulle daal weer af in die duisternis en help diegene wat gewillig is opwaarts na die lig. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205